Rus & Vrede on Vaal
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rosettenville 10, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rus & Vrede on Vaal is 'n gastehuis op die oewer van die Vaalrivier. Dis net buite Parys in die Vrystaat, sowat 100 km van Johannesburg af en net langs die luukse Vaal de Gráce Golf Estate.
Die gastehuis het 3 en suite-slaapkamers. Silver Birch het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die Willow- en Mahogany-kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Ander geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n TV met die volle DStv-pakket, 'n kluis, haardroër, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe met 'n Nespresso-masjien en gratis WiFi in.
Gaste kan 'n goeie boek op die stoep lees, piekniek hou op die grasperke, 'n skemerkelkie geniet, 'n bietjie voëlkyk, of kajakvaar op die rivier.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Yvette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Rosettenville 10, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Rus & Vrede on Vaal het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parys Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rosettenville 10, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang