Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus en Vrede

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Lindsay D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lovely accommodation in a perfect location. We enjoyed the apartment with the extra touches. Very comfortable, neat and homely. Superb to braai in the garden with a sea view. Enjoyed walks in the area and Stanford Cove Beach. Thanks for a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucille H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Peace and quiet. Lovely place to just relax and get away from the city life. Will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

The unit exceeded our expectation. The unit had everything we required and its location was perfect for us. If the fynbos on the Nature Reserve edge of the property boundary could be trimmed in a "natural" way, it would allow the most amazing view from the patio. An alternative would be a platform in the North East boundary. Herman was an amazing person to have as a host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Rus en Vrede
Hi Lynette, thank you for your review. The Milkwood trees you are referring to are unfortunately on municipal ground, and no one is allowed to touch them. Herman is in the process of going through the legal steps to have them trimmed, lets keep our fingers crossed.

Dieter S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Baie lekker en aangenaam. Dit was net 'n plesier om daar te bly. Dit was skoon en netjies en daar was selfs blomme op die tafel as 'n welkoms geskenk. Baie dankie vir die fantastiese 4 dae, wat ons van julle gasvryheid kon gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2023

Very pleasant and peaceful. Would go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Rus en Vrede
You are always welcome.

Johan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Die gasheer het ons baie vriendelik ontvang. Als rondom die eiendom se veiligheid, en teobehore verduidelik. Was altyd toeganklik vir enige vrae. Oom Herman is 'n gasvrye gasheer en bied bekostigbare, ruim verblyf aan. Ekstra ligte vir beurtkrag, 'n fles en ander dienste was net 'n bonus. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Baie netjiese plek en dit is skoon. Die plek is baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenovia A
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

We were pleasantly surprised by the extras. We arrived a bit late, but Herman waited on us and even called to make sure we on the right track. Rusks for morning coffee as well as sweets in each room. The apartment has everything that you might need, you don't have to travel with extra towels and blankets, etc. or cleaning material. Before you book, make sure you comfortable with the owners living on the premises. Overall a fantastic week end.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Hoogs aanbeveel. Baie goed geleë, netjies en ruim. Ten volle toegerus. Baie vriendelike ontvangs. Ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Home away from home. Hierdie is 'n juweel van 'n plek. Alles en nog meer is beskikbaar. Herman, die gasheer is absoluut wonderlik en altyd beskikbaar. Die sjokolade en beskuit was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 112

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Rey-straat 5, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72b4ded6d174d288258fdb5da169e7c4aabf623a6533a807b3c816ddef4756ea78fe95cbcd70daac2bb8d3da6694093cf825?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 5 De La Rey Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.5599149 19.3579009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang