Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus-i-Biki

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 192 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Mariemuthu M
1 nag
5.0
Nov 2024

Beautiful and warm, home away from home. For an overnight stopover, this place is really accommodating. It has all the facilities that one would need. The owner is ever more accommodating should you need something. I would not hesitate to visit the place again. Please keep it up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Goeie prys, goeie verblyf! Baie lekker gebly in 'n stil omgewing. Ek sou aanbeveel dat die eienaar dalk 'n waaier in die eenheid plaas. Dit was vreeslik warm toe ons daar opdaag, en 'n waaier sou baie gehelp het om die hitte bietjie te breek. Sal nog steeds die verblyf aanbeveel vir iemand wat net slaapplek vir die nag soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Rus-i-Biki
Baie dankie vir u terugvoering, ek het seker gemaak die waaier in die hangkas gewees. Mooi aand.

Elaine K
1 nag
5.0
Okt 2024

Heerlike halfpad oornag akkommodasie op pad Kaap toe. Netjies, bekostigbaar en veilig. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John Henry S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Al die nodige fasiliteite is daar, WiFi ingesluit, vir 'n oornagverblyf. Soos die naam sê, is dit ideaal vir oornaggebruik. Vriendelik ontvang en die kombuis is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adéle R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beste. Awesome gewees, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phumeza T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

I enjoyed my stay, thank you. I really enjoyed my stay. The place was really good, clean, and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie vriendelike ontvangs en netjiese plek. Ons het baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang deur die gasvrou. Sou dalk 'n bietjie skottelgoedseep wou gehad het om self die koppies te was en die plek netjies te los. Andersins, geen probleem gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ideaal vir oorslaap vir enkel of 2 persone. Ons het baie lekker gebly. Is ideaal om een nag oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Hierlik, rustig. Ons het baie lekker oorgeslaap. Dit was 'n ideale plek om oor te slaap na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naudine V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Rustige area. Baie lekker geslaap. Dit het aan al my behoeftes voldoen. Sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 192

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stanbridgestraat 31, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhVXINyNqMVFfvCYwERNw5k5NpqhPY1ous4FFR3qOJrUuy64uW4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 192 5 1 5 31 Stanbridge Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.35093130072 22.597900678639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang