Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus 'n Bietjie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossop-weg 33, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rus 'n Bietjie is op die eienaar se perseel en bied selfsorgverblyf aan 2 gaste net 1,7 km vanaf Onrus-strand.

Die oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n knus rusbank, 'n TV en WiFi.

Die kombuis is met 'n enkel-induksiestoofplaat, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus. Daar is 'n privaat stoep met 'n buitetafel.

Gaste kan voëlkyk, swem en bootry in die omgewing. Die Hermanus Plaasmark is slegs 8 km vanaf die verblyf en die Hermanus Gholfklub is net 10 km vanaf die verblyf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Angela Spilsbury S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect stopover for Hermanus area. Perfect stay, would highly recommend. Lovely, friendly, helpful hosts who wanted to make your stay ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Nolusindiso M
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended, beautiful place. Beautiful place and location, and Dirina was so welcoming. Really had an amazing time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie aangename gasvrou en eggenoot. Baie netjiese oornag verblyf en baie skoon. Een van die heel beste plekke waarin ons al oorgebly het in d...
Sien meer
Okt 2024
Shaunelle P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, netjies, stil. Dit was 'n baie lekker naweek weg. Die gashere is ongelooflik vriendelik, die plekkie is baie modern en so mooi. Alles was baie...
Sien meer
Okt 2024
Fanie N
Saam met lewensmaat
5.0
Die fasiliteite is uitstekend en ons kan dit net aanbeveel. Die verblyf was vyfster.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dirina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mossop-weg 33, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rus 'n Bietjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossop-weg 33, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d82258e62c036e854c32ada7d9c6972d8eea9bb51595f11fac4d086cdb00e8b5f730e21069eaeb6cf32186bc1b536dc1d30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 33 Mossop Road Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.40881 19.1709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang