Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus Vir My Siel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Francois V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Relaxing. It was a great, relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anene S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Goed ingerig en lekker kuierplek met baie spasie! Sal dit beslis aanbeveel. Stapafstand van winkels en die see, maar veilig en ruim vir 6 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Phillip
Rus Vir My Siel
Hi Anene, baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit om julle weer daar te ontvang.

Natasha S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Dit was baie lekker ons het dit geniet. Sal definitief weer gaan. Daar is soos alles in die huis. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Phillip
Rus Vir My Siel
Hi Natasha Baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit om julle weer daar te ontvang.

Mercia B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Lekker on die kombuis tafel gekuier. Heerlike ruim huis en perfekte ligging. Daar is egter paar goedjies wat aandag nodig het. As die eienaar my kan kontak, kan ek dit bespreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Phillip
Rus Vir My Siel
Dankie vir die terugvoer. Ja, ons is altyd bereid om te luister na voorstelle.

Devonne J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2023

Die huis is baie netjies en alles is daar wat jy dalk kan benodig. Die eienaar is vriendelik en tegemoetkomend. Net een iets. Hul moet 'n dekodeerder beskikbaar hê vir DStv, want nie almal het een om saam te bring nie. Andersins was alles goed. . Eienaar was altyd beskikbaar as jy hom nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Phillip
Rus Vir My Siel
Dankie Devonne vir jou trugvoering. Jul het ook die plek baie netjies en skoon gelos. Sal kyk na die opsie van die dekordeerder vorentoe.

Whasiefa A
Kort verblyf
4.6
Jun 2023

Super quiet, very clean and all amenities at hand. I was so in awe with how this place had everything. And I mean everything! An oven that works. Shops are so close by, bought all ingredients and baked a cake! The stay was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Phillip
Rus Vir My Siel
Thank you for your kind review and for leaving the place very neat on your departure. Looking forward hosting you in the near future again.

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Okt 2023

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Phillip
Rus Vir My Siel
Dankie, Johan.

Melissa J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Good. Was a good stay, great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Phillip
Rus Vir My Siel
Thank you for the review. Trust to see you in the future again.

Nicole K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is baie goed ingerig met letterlik alles waaraan mens kan dink. Die enigste ding waarna daar dalk gekyk kan word is die ongelooflike baie "damp" in die kamer sonder badkamer, dit veroorsaak 'n baie slegte reuk in die kamer. Verder het ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Phillip
Rus Vir My Siel
Dankie Nicole vir die trugvoering. Ons sal definitief aandag gee aan die vog in die kamer.

Quinita G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Dit was so lekker dat ek nie eers wou huis toe gaan nie. Die plekkie is perfek. Ek sal enige tyd weer gaan. Maar vir langer sal ek graag wil bly. Dit is perfek verby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Phillip
Rus Vir My Siel
Dankie. Waardeer die terugvoer. Hoop jul kom weer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 58, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ce77d496fee4f48722d70549c1273ef58e1856d921ce5b0b44eacf8c34728d9c168e9a7ec9bda4047c4a7b7b1381ed0c1a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 58 5th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.340610142574 19.030062458597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang