Rus Vir My Siel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Phillip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Francois V - Apr 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Anene S - Mrt 2023
Algehele gradering
Goed ingerig en lekker kuierplek met baie spasie! Sal dit beslis aanbeveel.
Rus Vir My Siel se terugvoer
Hi Anene, baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit om julle weer daar te ontvang.
Natasha S - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker ons het dit geniet.
Rus Vir My Siel se terugvoer
Hi Natasha
Baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit om julle weer daar te ontvang.
Mercia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker on die kombuis tafel gekuier.
Rus Vir My Siel se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ja, ons is altyd bereid om te luister na voorstelle.
Devonne J - Sep 2023
Algehele gradering
Die huis is baie netjies en alles is daar wat jy dalk kan benodig. Die eienaar is vriendelik en tegemoetkomend. Net een iets. Hul moet 'n dekodeerder beskikbaar hê vir DStv, want nie almal het een om saam te bring nie. Andersins was alles goed. .
Rus Vir My Siel se terugvoer
Dankie Devonne vir jou trugvoering. Jul het ook die plek baie netjies en skoon gelos.
Sal kyk na die opsie van die dekordeerder vorentoe.
Whasiefa A - Jun 2023
Algehele gradering
Super quiet, very clean and all amenities at hand.
Rus Vir My Siel se terugvoer
Thank you for your kind review and for leaving the place very neat on your departure. Looking forward hosting you in the near future again.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Melissa J - Sep 2022
Algehele gradering
Good.
Rus Vir My Siel se terugvoer
Thank you for the review. Trust to see you in the future again.
Nicole K - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Rus Vir My Siel se terugvoer
Dankie Nicole vir die trugvoering. Ons sal definitief aandag gee aan die vog in die kamer.
Quinita G - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was so lekker dat ek nie eers wou huis toe gaan nie.
Rus Vir My Siel se terugvoer
Dankie. Waardeer die terugvoer. Hoop jul kom weer
Brad S - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful retreat.
Rus Vir My Siel se terugvoer
Thank you Brad. Any time welcome again.
Charlene P - Nov 2021
Algehele gradering
Die langnaweek was baie lekker. Maar ons kon net nie TV kyk nie. Dit sal baie waardeer word as daar DStv sal wees.
Rus Vir My Siel se terugvoer
Ons beplan om DStv in te sit. Wi-Fi/Internet is net op die oomblik nog baie duur en hopenlik sal dit meer mededingend raak in die area.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Laan 58, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang