Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus Vir My Siel

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 58, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rus Vir My Siel is 'n lieflike woonstel op die eienaar se eiendom in Kleinmond.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 volwassenes met 2 klein kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die hoofbadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, bring asseblief jou eie strandhanddoeke.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurplatskerm-TV het.

Ingeboude braai vorm deel van die algemene area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Francois V
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing. It was a great, relaxing stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Anene S
Saam met vriende
5.0
Goed ingerig en lekker kuierplek met baie spasie! Sal dit beslis aanbeveel. Stapafstand van winkels en die see, maar veilig en ruim vir 6 mense.
Mrt 2023
Natasha S
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was baie lekker ons het dit geniet. Sal definitief weer gaan. Daar is soos alles in die huis. Netjies en skoon.
Jan 2023
Devonne J
Saam met vriende
4.6
Die huis is baie netjies en alles is daar wat jy dalk kan benodig. Die eienaar is vriendelik en tegemoetkomend. Net een iets. Hul moet 'n dekodeerd...
Sien meer
Sep 2023
Whasiefa A
4.6
Super quiet, very clean and all amenities at hand. I was so in awe with how this place had everything. And I mean everything! An oven t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 5de Laan 58, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rus Vir My Siel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 58, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ce77d496fee4f48722d70549c1273ef58e1856d921ce5b0b44eacf8c34728d9c168e9a7ec9bda4047c4a7b7b1381ed0c1a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 58 5th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.340610142574 19.030062458597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang