Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rush Me Not

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frances-laan 1257, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 450 R2 205 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Rush Me Not is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van die stil area van Ramsgate. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek, want hierdie huis spog met lieflike see-uitsigte en is binne maklike stapafstand vanaf Southbroom Beach, Ski Boat Bay en Ramsgate Beach. Ramsgate Beach is 'n blouvlag-gegradeerde strand.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die ander 3 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in albei badkamers beskikbaar. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring. Die huis het 5 000 liter ekstra watertoevoer. Beauty, ons permanente huishoudster, kan benewens die roetine skoonmaak daagliks wasgoed doen (ons het 'n aparte wasgoed met 'n wasmasjien op die perseel) en stryk en help met maaltydvoorbereiding indien nodig. Haar koste is by die dagtarief ingesluit.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Vanuit hierdie kombuis lei 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv, wat by die daaglikse tarief ingesluit is.

Die boonste area beskik oor gemaklike sitplek en kan as 'n privaat kantoorarea gebruik word. Die skuifdeure maak oop op 'n onderdakstoep met wonderlike see-uitsigte. Dit is 'n heerlike stil plek vir beide oggendkoffie en 'n skemerkelkie. Die onderste verdieping lei na 'n onderdakstoep en welige groen tuinarea met 'n Weber-braai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Neil Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Frances-laan 1257, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rush Me Not het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 450
R 2 450 R 2 205
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 450
R 2 450 R 2 205
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frances-laan 1257, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc36184852877445e92237b5706ef46fed2493d65889e41d0f4df09898182b795d05292554587a03db251fa40cb088f5f0a1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 450 nouVanaf R2 205 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 1257 Frances Avenue Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.90140513321 30.340986186352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang