Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

RusteVinde Gasteplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 47 resensies vir RusteVinde Gasteplaas
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Dieter K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter K

Rustige verblyf, vriendelike gasvryheid, maklik toeganklik.

Wonderlike tyd daar spandeer.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Thank you for your review, Dieter. We are thankful to contribute to relieving stress from the busy city life! It was nice meeting you!

RusteVinde Gasteplaas
Christal V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christal V

Peaceful location and beautiful house.

Ria is a friendly host and is great with her communication. The accommodation is beautiful and excellent value for money. We will definitely visit again.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Hello Christal. Thank you for your beautiful words. It was lovely having you here. Until next time!

RusteVinde Gasteplaas
Jan C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Verblyf was baie goed en netjies.

Ja, ons het lekker gebly.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Jan.

RusteVinde Gasteplaas
Tarina V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarina V

Die beste plek in die Boaveld met alles en nog meer! Baie dankie Ria.

Soos my man gesê het, dit is die hemel, mooiste plek, beste ontvangs van Ria, baie dankie, ons gaan nog baie kom kuier.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Liewe Tarina.
Ai, dis vir ons lekker om te hoor dat ons gaste lekker kuier en rus! Baie dankie vir jou mooi resensie.
Ons sien uit om jou weer hier te ontvang!
RusteVindeGroete

RusteVinde Gasteplaas
Adré O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adré O

Heerlike en rustige omgewing. Baie mooi, skoon en netjies.

Heerlike verblyf. Rustige omgewing. Baie netjies en skoon. 'n fantastiese gasvrou wat 'n mens vriendelik ontvang.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Liewe Adré. Dankie vir jou mooi resensie. Hoop om jou dan weer hier by ons te ontvang!

RusteVinde Gasteplaas
Celeste O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste O

Ontspannend. Baie mooi. Gasvry. Skoon.

Lieflike verblyf en het baie tuis gevoel. Ons het selfs Saterdag oggend 'n vars potbrood ontvang vanaf Ria en haar man! Wat 'n bederf en verrassing. Skoon en Uitsig is baie ruim en netjies. Kan RusteVinde baie sterk aanbeveel.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Liewe Celeste. Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is dankbaar jou verblyf was gerieflik. Dit was baie lekker om jou te ontmoet!

RusteVinde Gasteplaas
Leandri D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri D

Rustig, vriendelik.

Baie vriendelike eienaars. 'n Lekker wegbreek uit die stad.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

More Leandri.
Dankie vir jou resensie. Sien julle binnekort weer!
Groete Ria, RusteVinde.

RusteVinde Gasteplaas
Nico H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico H

Soos gemoem nie gekuier nie maar net oorgeslaap.

Het net oorgeslaap maar gekry wat ons gesoek het.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Middag Nico.
Dankie vir jou resensie vir RusteVinde.
Dankbaar dat julle jul verblyf geniet het.
Groete, Ria, RusteVinde.

RusteVinde Gasteplaas
Anneke F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke F

Daar is net een woord. Lekker!

Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Ons was baie gul ontvang en ons het so lekker gebly. Dadelik familie en vriende gebel en blyplek aanbeveel.

Christian C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christian C

Vereis.

Vereis. Vereis. Vereis. Vereis.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Liewe Christiaan, dankie vir jou resensie.

RusteVinde Gasteplaas
Gerrie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie K

Perfek vir oornag - baie gerieflik!

Baie mooi plekkie - gerieflik om by uit te kom. Sal weer besoek indien ek verblyf in daai area benodig.

Petra B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra B

Uitstekende ligging en uitstekende gasvrou.

Baie netjies en mooi area. Sal enige tyd weer teruggaan.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde en resensie Petra! Sien jul dan binnekort weer!
RusteVinde groete.
Ria

RusteVinde Gasteplaas
Bianca H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca H

Quiet and peaceful.

Beautiful view from the cottage. Very quiet.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Thank you for your review Bianca.
It was nice meeting you.

RusteVinde Gasteplaas
Bennie C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie C

Wonderlike tyd. Rustigheid waarna ons gesoek het. Vriendelik en gasvry.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Ria. Die kliphuisie was baie netjies en ten volle toegerus. Die middag het Gerhardt, die eienaar, die wild kos gegee. Mooi Kudu's, Njala's en Rooibokke gesien. Vlakvarke het ook deur die dag kom kuier. Lekker gestap op die plaas en regtig 'n rustigheid en stilte ervaar wat ons gesoek het. Sal verseker weer teruggaan. Baie dankie Gerhardt en Ria vir al jul gasvryheid en vriendelikheid.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Middag Bennie. Lekker om van jou te hoor. Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons sien uit na jul volgende kuier.

RusteVinde Gasteplaas
Yolande P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande P

Baie lekker gebly.

Plekke was skoon en gerieflik.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Hallo Yolande. Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was lekker om jul te ontmoet.

RusteVinde Gasteplaas
Johann V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Aangename verrassing.

Hierdie is een van daardie plekke waarvan jy nie ander wil vertel nie, want jy is skrikkerig dat dit nie weer beskikbaar sal wees as jy wil teruggaan nie. Ria en Gerhard is as gasvrou en-heer uit die boonste rakke en ons sal verseker weer teruggaan. Alles was soos die bemarkingsmateriaal gesê het en selfs meer as verwag.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Johann, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Tot volgende keer dan. Laat weet wanneer ons die gatjie moet oophou.

RusteVinde Gasteplaas
Liesl M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl M

Ons het heerlik gekuier, wens ons kon langer bly.

Ons het 'n troue op die buurplaas bygewoon en het heerlik gekuier. Ons het in Papierbas gebly en die eienaars het uit hul pad gegaan om ons vroeër te laat inboek en tuis te laat voel.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Hallo Liesl. Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was so lekker om jul te ontmoet.

RusteVinde Gasteplaas
Sandra H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra H

Lekker kuier.

Baie lekker gekuier, dankie.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit was lekker om jul te ontmoet. Tot volgende keer.

RusteVinde Gasteplaas
Hennie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B

Gasvry vriendelike mense, rustig en veilig.

Verduideliking voor vertrek was volledig en welkom. Goeie ligging en veilig. Gert en Ria en personeel is vriendelik en gasvry en kamers is skoon en netjies.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Dankie vir jul mooi resensie Hennie!
Dit was lekker om jul te ontmoet!
Groete van RusteVinde.

RusteVinde Gasteplaas
Gavin P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin P

Restful rustic relaxation.

The unit, while small, is perfectly set up to meet your travel and home away from home needs.

Lizelle S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle S

Warm gasvryheid!

RusteVinde was baie gerieflik geleë vir ons naweek in Modimolle. Die reëlings was baie duidelik gekommunikeer en ons het dadelik tuis gevoel.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Dankie vir jou resensie Lizelle. Dit was baie lekker om julle te ontmoet.

RusteVinde Gasteplaas
Wayne H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne H

Bitter lekker naweek in Modimolle.

Oulike huisie in die bos met eie braaiplek! Ria het ons vriendelik verwelkom en haar gasvryheid was super. Die varsgebakte broodjie op die tafel die Saterdagoggend was 'n regte verrassing. Dankie vir 'n lekker naweek!

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Beste Wayne.
Baie dankie vir jou mooi resensie.
Dit was lekker om jul te ontmoet.

RusteVinde Gasteplaas
Karien H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien H

Clean, neat and located away from the main centre of Modimolle. Recommended for an overnight, but maybe not longer.

The chalets are clean and neat, and we received a friendly reception from Ria. We were the only guests at the 3 chalets so had a wonderful, quiet evening. The chalets are a little close together which might be problematic on busy weekends. The chalets are also a bit small for any stay longer than 1 night, but it is a great stop-over and the rooms are neat and clean. There are a lot of stairs to reach the chalets that are not mentioned, which might be problematic for elderly or disabled guests.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Good day Karien. Thank you for your review. I am sure elderly and disabled guests will see the photos of the stairs on the advertisements.
It was nice meeting you.

RusteVinde Gasteplaas
Gj M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gj M

We had a great overnight stay at RusteVinde Gasteplaas.

See stars.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie GJ. Geseënde Kersfees.

RusteVinde Gasteplaas
Henry F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry F

Wens ons kon langer bly.

Sal beslis weer hier bly wanneer ek in die omgewing is.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Dankie vir jou resensie Henry. Dit was lekker om julle te ontmoet. Sien dan binnekort weer.

RusteVinde Gasteplaas
Adele V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Way more than expected.

Ria and Gerhard are an absolute gift. RusteVinde is an utter gem of a place. We enjoyed our stay and were sorry to leave, would have loved an extra day or 2 to actually just enjoy RusteVinde itself as it has so much to offer, definitely next time.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Thank you for the lovely words Adele. Always nice to hear that guests enjoyed their stay and rest. Until next time.

RusteVinde Gasteplaas
Carla E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla E

Warm en super professionele ontvangs en inligting deurgaans.

Sien sterre.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Carla! Waardeer opreg!

RusteVinde Gasteplaas
Sharday N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharday N

Excellent accommodation and friendly staff!

Owners are fantastic and very accommodating! We had a lovely stay!

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Dankie vir jou resensie Sharday. Sien gou weer.

RusteVinde Gasteplaas
Ronell V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell V

Volkome gerus.

'n Wonderlike rustige naweek, met alle geriewe moontlik nodig tot jou beskikking. Die eienaars is ongelooflik gasvry en gaan uit hul pad om jou happy te hou. Hoogs aanbeveel!

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Ek is so bly jul het die naweek geniet Ronell.
Dit was lekker om julle te ontmoet.

RusteVinde Gasteplaas
Suane R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suane R

Ons het heerlik gebly, dit was so rustig en mooi.

Sal definitief hulle aanbeveel. Baie vriendlike eienaars. Plek is mooi, netjies en skoon. Definitief 'n 5-ster-plekkie.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie Suane. Dit was vir ons vreeslik lekker om julle te ontmoet. Dankbaar as ons gaste lekker rus en kuier.

RusteVinde Gasteplaas
Barney B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney B

Vriendelik ontvang en hou baie van die plek.

Alles wat mens nodig het. Selfs koffie, tee, suiker en beskuit! Het nie tyd gehad om te braai nie, maar daar was genoeg hout en selfs vuuraanstekers ook. Baie netjies en sal weer daar bly as ons weer in die area moet bly. Ria is baie vriendelik en behulpsaam, sy het selfs bagasie help dra!

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie Barney! Dit was vreeslik lekker om jul te ontmoet. Ons maak weer so!

RusteVinde Gasteplaas
Chanel C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel C

Ongelooflike mooi plek! Baie vriendelike mense. Ek sal beslis weer gaan!

As jy soek na rus vir die siel, is die plek beslis die regte keuse.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike woorde, Chanel. Sien jul graag weer binnekort.

RusteVinde Gasteplaas
Elza F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza F

Pragtig.

Ons is baie gasvry ontvang. Die huisie is pragtig. Ten volle toegerus met sommer baie koffie, tee melk, suiker en braaihout ingesluit. Die omgewing is pragtig. Al wat steurend was, was die hondjies wat op ons voorstoep geslaap het en vroegoggend al begin blaf het. Ons sal die plek egter vir ander aanbeveel.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Dankie vir jou mooi boodskap Elza. Jammer oor ons sekuriteit wat gesteur het!

RusteVinde Gasteplaas
Johann B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Rustig en lekker.

Baie karakter. Pragtige sonsondergang. Gasvrye eienaars. Vriendelike honde en katte.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Dankie Johan. Sien uit daarna dat jul weer kom kuier.

RusteVinde Gasteplaas
Tinus F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus F

Beautiful and calm location inside the bush.

Everyone from the owners to the workers are extremely friendly and helpful. The location is easily accessible, but out of the way enough for a peaceful and relaxing stay. The Boshuis has a spacious and private braai area, including a wood fire hot tub, to just sit, relax and watch the animals walk past the fence of the property. Highly recommended.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Thank you for your beautiful words Tinus. Trust to see you again soon.

RusteVinde Gasteplaas
Mieke D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke D

Lekker, gesellig, gerieflik.

Baie vriendelike eienaars, gaan uit hul pad uit om die naweek so gerieflik as moonlik te maak vir ons. Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde Mieke. Ons maak weer so met jou volgende kuiertjie in S.A.

RusteVinde Gasteplaas
Jean H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean H

Rustig en gemaklik.

Eienaars het kom hello sê en kyk of als reg is, baie tuis laat voel, kamer was ten volle toegerus met letterlik als wat mens nodig het, weg van geraas af. Hemels,.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Dankie vir jou mooi Resensie Jean. Ons sien uit om jou volgende jaar dieselfde tyd te ontvang! RusteVinde Groete.

RusteVinde Gasteplaas
Lize P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize P

Uitstekekend.

Ongelooflike plek en vriendelike mense. Sal beslis aanbeveel.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Lize. Was lekker om jou te ontmoet!

RusteVinde Gasteplaas
Kobus F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus F

Baie rustig en natuurskoon.

Die area is baie mooi. Die natuurskoon en rustigheid met Nyalas wat amper op jou voorstoep kom kuier is iets om te aanskou.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie Kobus. Ons sien jul dan weer!!

RusteVinde Gasteplaas
Gerduan B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerduan B

Baie netjiese, rustige plek met baie vriendelike en behulpsame eienaars wat uit hulle pad gaan om ander se omstandigehede te akkommodeer.

Sal beslis weer gebruik en ander aanmoedig om die plek te besoek.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Dankbaar jul het jul kuier geniet Gerduan. Dankie vir jul mooi resensie. Sien jul dan binnekort weer!

RusteVinde Gasteplaas
Joe F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joe F

Waarde vir geld.

As jy wil rus is dit die plek. Eienaars is regte omgee mense en gee regtig om vir hulle gaste.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Dankie Joe. Hoop om jul gou weer te sien.

RusteVinde Gasteplaas
Naomi M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi M

Baie aangenaam en rustige atmosfeer.

Eenheid is kompak en voldoende toegerus vir slegs oornagverblyf. Dit sal bietjie ongerieflik en beknop wees vir langer bly.

Marinus P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marinus P

Fantasties, rustig.

Die eenhede is baie goed toegerus, neem slegs jouself en nodige kos en drank.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Middag Marinus, dankie vir jou resensie. Ons gebruik graag hierdie resensies om op ons diens in die toekoms te kan verbeter. Dit was lekker om julle te ontmoet en is bly dat jul jul kuier as Fantasties, rustig ervaar het. Groete, Ria.

RusteVinde Gasteplaas
Louis L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Very nice overnight stay facility.

Friendly hosts all very much in order.

Lientjie P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie P

Aangenaam

Vreeslike gasvry. Aangename plekkie met 'n goeie ligging. Sal dit beslis aanbeveel!

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde en gradering, Lientjie! Ons is dankbaar dat jul lekker gekuier het. Geseende Kersfees!
Ria, RusteVinde Gasteplaas.

RusteVinde Gasteplaas
Annemarie R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie R

Perfekte naweek-wegbreek.

Alles was mooi netjies en skoon en die basiese geriewe is voorsien, koffie, suiker, melk, houtskool, blits.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

More Annamarie, dankie vir jou mooi woorde.
Ons is dankbaar jul het jul kuier by ons geniet.
Geseënde Feesseisoen vir julle.
Ria, RusteVinde Gasteplaas.

RusteVinde Gasteplaas
Riaan M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M

Uitstekende diens.

Die personeel van RusteVinde Gasteplaas was baie vriendelik. Hul het vooraf met ons in kontak getree om seker te maak dat ons weet wat om te verwag wanneer ons daar aankom asook om aanwysings te stuur. Hul het ons selfs van die loadshedding-skedule ingelig sodat ons nie daar sal terugkom in die nag en 'n donker plek vind nie. Die kamers is mooi en het alles ingehad wat ons kon benodig.

RusteVinde Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Riaan. Hoop jul kom kuier weer binnekort.

RusteVinde Gasteplaas
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas RusteVinde, Eersbewoondpad, Gedeelte 7 vanaf die Plaas Vygeboomspoort, Tussen Modimolle en Bela-Bela, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2a6f379295be9c9046610ed09580bd8a89cc6305901e92d55bb0aa6600c57cc3fdceeecd605e3a5e667a57638edcdb93980?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 Plaas RusteVinde, Eersbewoondpad Gedeelte 7 From the farm Vygeboomspoort 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.777485265329 28.43031624918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang