Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustgevonden

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 42 resensies vir Rustgevonden
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Louie-marie K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louie-marie K

Rustig, privaat, en baie netjies, ons het heerlik gekuier, sal beslis weer gaan.

Pragtige plek, mooiste uitsig, baie diere, heerlik saam die familie gekuier.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit baie. Kom besoek Rustgevonden weer asb.

Rustgevonden
Rosalinda H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalinda H

Excellent and highly recommended.

We were really impressed with the spacious accommodation and the design for shelter against the heat of the region. The aircon is definitely a big bonus.

Rustgevonden se terugvoer

Thank you Rosalinda for your review. Much appreciated.

Rustgevonden
Stern S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stern S

Jy kan daar rus vir jou siel vind.

Lieflike ruim huis met privaat erf. Alles is daar wat jy mag benodig. Pragtige uitsig oor die bosveld. Baie diere gesien en gevoer. Lekker braai areas. Die kinders het die vingerbord en tafeltennis geniet.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering, Dini. Ons waardeer julle resensie. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom in die toekoms.

Rustgevonden
Esmari L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esmari L

Natuur op jou stoep!

Letterlik binne-in die natuur! Die huis is pragtig en die uitsig is fantasties. Die diere wat ons kom besoek het by die huis was 'n treffer vir die kinders. Die huis is lieflik ingerig met alles wat mens nodig kan hê, tot speletjies vir die kinders. Die uitkloktyd van 9 uur is nie baie lekker nie, want mens het skaars opgestaan en daar is nie tyd om ontbyt te maak en te geniet nie, want dan moet mens vertrek.

Rustgevonden se terugvoer

Dankie Esmari vir jou terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet by Rustgevonden. Ons uitboek tye hang af van besprekings. Op die spesifieke dag van julle uitboek moes die skoonmaak dames inkom om die huis vir die volgende gaste wat vanaf 14h00 inboek in gereedheid te kry. Skoolvakansies is 'n baie gewilde tyd by Rustgevonden. Nogmaals dankie vir julle besoek en hoop om weer van julle te hoor.

Rustgevonden
Louw R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw R

Uitsig asemrowend vanaf die stoep en lekker gekuier, ontspan en gerus.

Ons klomp vriende het so lekker gebly en gekuier, dat ons nog 'n nag wou oorslaap, maar ons werk het ons nie toegelaat nie. Ons het klaar besluit om vroeg volgende jaar in 2024 weer vir 'n naweek te bespreek wat ons al op 'n Donderdag sal begin en Sondag of Maandag eers weer uitboek.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie Louw vir jou pragtige positiewe resensie. Ons is trots op Rustgevonden en probeer altyd n hoe standaard handhaaf. Julle is welkom om weer te kom kuier en hoor graag van julle.

Rustgevonden
Johan B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Rustige boservaring met baie diere.

Baie lekker gekuier met niemand en niks wat jou pla nie, pragtige uitsig op die bos.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie Johan vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg en is dankbaar dat julle die kuier in die bosveld geniet het.

Rustgevonden
Sonja B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Perfek.

Lekker kuierhuis. Goed toegerus en ingerig. Vriendelike diens. Skoon en netjies.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

Rustgevonden
Ruth W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth W

Wonderlike uitsig, ruim, gerieflik, stil en rustig.

Rustgevonden is beslis die regte naam! As jy wil uitrus, is dit die beste plek om te wees. Die huis het baie spasie en is baie gerieflik ingerig. Daar is alles wat mens nodig het. Die beddens is in puik kondisie en slaap baie lekker. Die kombuis is groot en baie goed ingerig met 'n groot yskas en aparte klein vrieskas. Die stoof het gasplate, die noodligte in kombuis en leefarea is helder en werk baie goed tydens beurtkrag. Die erf is groot en jy kan nie die bure sien nie. Die groot stoep met die lê-banke is baie lekker. Die diere kom gereeld in die tuin kuier, maar is nog nie te mak nie. Ons het dit baie geniet en regtig lekker uitgerus. Ons wil weer binnekort by Rustgevonden gaan vakansie hou!

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige woorde. Ons waardeer julle terugvoering baie. Julle is welkom om weer te kom rus by Rustgevonden.

Rustgevonden
Hannelie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie M

Ongelooflik rustig.

Dit was 'n baie mooi uitsig oor die berge. Dit is doodstil en ons het baie lekker gerus. Sal dit enige tyd weer doen.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons hoor graag weer van julle.

Rustgevonden
Wynand V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V

Heerlik.

Ons het ongelooflik lekker gebly en sal vir seker terug gaan.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie. Hoop om weer van julle te hoor.

Rustgevonden
Stienie N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie N

Net absoluut heerlik.

Die plek is net amazing, ons gaan gereeld en dit self nooit teleur nie. Die stoep is die heerlikest in die hele Leeupoort en oop na 'n groot kombuis. Die uitsig is stunning. Beddens slaap heerlik en die aircons en swembad help met die hitte. Anita is ook altyd vriendelik en hulpvaardig.

Steve T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steve T

Heerlik rustig.

Huis baie gemaklik. Die Eskom faktor sal 'n negatiewe rol speel in Rustgevonden. Die koelkas/yskas kan nie Fase 6 hanteer nie.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons neem kennis.

Rustgevonden
Leonard W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard W

Awesome bush stay.

We have been at Leeupoort before and are used to the wild animals coming right up to the houses. We were a bit concerned whether this will also be the case at Rustgevonden. Wow, we were pleasantly surprised at the amount of wild that visited. The two highlights must be the 6 big kudus and big hedgehog that all visited for quite a long time. The accommodation was great as well, with everything that one could need.

Rustgevonden se terugvoer

Good day

Thank you for the lovely feedback. We appreciate your review. You are welcome any time to re-visit Rustgevonden.

Rustgevonden
Amanda H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H

Wat 'n mooi plek.

Ons het ons breek hier baie geniet. Mooiste uitsig en baie goed ingerig. Lekker kuierplek met alles wat mens nodig het. Hemel op aarde en baie privaat.

Rustgevonden se terugvoer

More Amanda. Bly om te hoor julle het die rustigheid en privaatheid van Rustgevonden geniet. Ons hoor graag weer van julle.

Rustgevonden
Elsa M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa M

Heerlik gekuier.

Rustgevonden is 'n luukse huis met 'n sakpas prys. Baie goed geleë. Lieflike uitsig.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer terugvoering en hoop om weer van julle te hoor.

Rustgevonden
Riaan S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Baie lekker naweek weg.

Rustig, met 'n baie mooi uitsig oor die bosveld, met vriendelike diere wat kom besoek. Sal beslis terug kom.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie Riaan, vir jou resensie. Ons is altyd bly as gaste die bosveld geniet. Ons hoor graag weer van julle.

Rustgevonden
Nathen D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathen D

Dit was ongelooflik lekker. Verskriklik mooi, netjies en stil.

Dit was lekker om weg te kom van die stad af. Dis mooi in die bos, stil en veilig. Goed toegerus.

Rustgevonden se terugvoer

Danie Nathen vir jou terugvoering.

Ek is baie bly dat julle Rustgevonden geniet het. Ons hoop om weer van julle te hoor.

Rustgevonden
Andries N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries N

Rustgevonden is jou huis weg van jou huis af.

Die huis is wonderlik geleë en baie privaat. Alles wat jy nodig het vir 'n wonderlike sorgvrye kuier is in die huis. Wild kom kuier vir jou by die agterplaas. Daar baie staproetes en jy kan self ry en wild soek. Huis is skoon, netjies en goed onderhou. Anita het gereeld kontak gehou en verseker alles was klopdisselboom. Dankie Anita vir 'n wonderlike tydjie. Fotos wys jou nie die ware jakob nie, want dis beter. Jy moet self gaan kyk en ervaar.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ek waardeer dit baie. Ek hoop om weer van julle te hoor in die toekoms.

Rustgevonden
Stienie N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie N

Pragtige eiendom met uitstekende ligging.

Heerlike ruim en baie goed toegerus. Lekker stoep met pragtige uitsig oor die bos en berge. Waarde vir geld, Gaan nog baie daar kuier. Sal plek beslis aanbeveel.

Cecilia T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia T

Rustig in die Bosveld.

'n Gerieflike kuierhuis. Goed geleë vir ver kyk en stilte, baie kuier en lekker ontspan. Diere wat kom boskos eet baie geniet.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons waardeer altyd terugvoering en is bly dat julle die bosveld kon geniet en die diere julle vermaak het.

Rustgevonden
Cora M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora M

Huis is gerieflik en ruim, lekker vir 'n groep.

Huis is gerieflik en ruim. Was ons eerste kuier in Leeupoort, maar het dit vreeslik geniet en die diere is mak vir die kinders. Sal vir seker weer gaan.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Mag julle gereelde besoekers word.

Rustgevonden
Debbie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B

Baie aangenaam. Kan Rustgevonden beslis aanbeveel.

Goed toegerus. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Die wild kom tot reg teen die huis. Selfs die kameelperde het tot naby aan die huis gekom - meer as een keer. Lekker kuierstoep met 'n fantastiese uitsig. Lekker stil. Geen geraas van enige aard nie. Lekker wegbreek. Beveel dit aan vir enigiemand wat wil wegkom om net die natuur te geniet.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie Debbie. Jou resensie word baie waardeer en ons is bly julle het die bosveld en Rustgevonden so baie geniet. Ons hoop om weer van julle te hoor.

Rustgevonden
Chavonne A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chavonne A

So tuis soos by jou eie huis.

Ons gaan elke jaar Leeupoort toe, maar die huis en diens sal ons vir seker weer volgende jaar gebruik van maak.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige terugvoering. Ons waardeer dit baie.

Rustgevonden
Desire W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire W

Perfekte plek vir 'n familiekuier!

Rustige naweekwegbreek. Sal definitief volgende keer langer bly. Die tafeltennis was natuurlik ook 'n wenner.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dankie vir julle ondersteuning en ons hoor graag weer van julle.

Rustgevonden
Kappies F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kappies F

Rustige natuurervaring.

Netjiese, goedtoegeruste blyplek. Goeie familiewegbreek-geleentheid.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering en bly julle het dit geniet.

Rustgevonden
Phillip C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip C

Baie lekker.

Sien sterre.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie, bly julle het Rustgevonden geniet.

Rustgevonden
Henriëtte R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriëtte R

Onbeskryflike ervaring, topgehalte.

Ongetwyfeld die beste huis in Leeupoort met die ongelooflikste uitsig. Baie netjies en silwerskoon met alles wat nodig is on jou verblyf 'n fees te maak!

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons streef altyd daarna om die beste verblyf te bied. Ons hoor graag weer van julle.

Rustgevonden
Ericka M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ericka M

Heerlike stil wegbreek.

Die feit dat jy jou eie vullissakke in jou kar moet uitry, ook die as, is 'n groot probleem. Dis uiters onhigiënies en ver van die hek af. Warm water ook bietjie min, maar sal steeds aanbeveel, sal weer gaan kuier.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Jammer vir die ongerief met die vullisverwydering maar Thabazimbi stadsraad doen geen verwyderings binne in Leeupoort vakansie dorp nie daarom die versamelpunt by die hek. Asblikke by die huis wat vol is lok die bobbejane en hulle gooi dan alles uit of breek by die huise in om by die asblikke uit te kom.

Die huis is toegerus met 2 x 150 liter geysers wat voldoende behoort te wees vir 6 persone.

Ons is bly dat julle die natuur geniet het en ons sal aanbeveel.

Rustgevonden
Gert O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert O

Baie aangename en ontspanne atmosfeer tussen die verskeie diere.

Die verblyf was uitstekend. Baie skoon en netjies. Die woning was baie ruim en skep 'n ontspanne atmosfeer. Daar was ook baie speletjies vir ontspanning en interaksie met mekaar. Ons het dit baie geniet. Daar was ook daagliks verskeie diere wat die huis besoek het. Die uitsig is asemrowend mooi.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit en hoop om weer van julle te hoor.

Rustgevonden
Nicolette D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette D

Piece of heaven on earth.

Best place we ever stayed at in the bushveld. Thank you for a lovely weekend away.

Alet-mari V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet-mari V

Stunning huis is die bosveld.

Mooiste huis in Leeuport, baie mooi view en die huis het alles wat mens nodig het. Baie lekker gebly en die eienaars is baie gasvry.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer elke bespreking en glo julle sal ons weer besoek.

Rustgevonden
Fiona P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona P

The most awesome and wonderful weekend getaway ever!

Both luxuary and bushveld all in one place. This place is amazing, and a must visit, you won't be disappointed at all. The house has everything you want, is clean, comfortable and beautiful. The scenery and animals that visit your door step are unbelievable. Thank you to Anita, for all your help and kindness. Your place is a winner. We will be back.

Rustgevonden se terugvoer

Thank you for your positive feedback. We are always excited when guest enjoyed the bushveld as much as we do.

Rustgevonden
Chris V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Pragtige, baie luukse akkommodasie.

Heerlik gekuier “in die bos” saam met ‘n groot verskeidenheid wild wat sommer op die erf kom rondwei! Die lugreëlaars in die slaapkamers en die swembad was wenners vir die warm weer wat ons gehad het! Heerlik gekuier en lekker gerus!

Rustgevonden se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet en ons hoor graag weer van julle.

Rustgevonden
Zenda B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenda B

Fantastiese ervaring!

Netjiese, volledige toegeruste huis met alles en nog wat wat jy nodig gaan kry. Daar is klomp speletjies vir 'n gesin met kinders om hulleself mee besig te hou. Diere kom kuier gereeld by die huis en jy sit van jou balkon af en ervaar die mooiste uitsig! Dit is stil en rustig en Anita gaan uit haar pad om seker te maak alles is 100%. Sal beslis weer gaan.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie Zenda vir jou terugvoering. Ons waardeer dit baie en is bly om te hoor julle het dit geniet. Ons hoor graag weer van julle.

Rustgevonden
Steph Hy N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph Hy N

Stay with a view.

Beautiful house in the bush with wildlife on your doorstep.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie, ons is altyd bly as ons gaste tevrede is. Ons hoor graag weer van julle.

Rustgevonden
Elizabeth C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C

Wonderlik rustig.

Goed georganiseerd en baie netjies, gebruikersvriendelikeproses wat goed gekommunikeer was.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering. Ons hoor graag weer van julle.

Rustgevonden
Stephan S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S

Baie heerlik en rustig. Ten volle toegerus.

Was 'n heerlike naweek. Baie pragtige plek en het vreeslik lekker gebly. Huis is ten volle toegerus. Pragtig geleë. Was rustig en ontspannend.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer. Ons hoop julle kom kuier weer.

Rustgevonden
Jacqueline C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline C

Bosveld mooi en rus vir die siel wat elkeen moet ervaar.

Ons het baie lekker gebly, en daar was absoluut niks te kort nie. Sal definitief weer kom. Enigste terugvoering van ons kant af, is dat die yskas raas, en jy nie die absolute stilte kan waardeer nie. Die feit dat die muskiet en gogga ultravioletmasjien ook in die aand moes aangesit word, het ook nogal 'n demper om die aand se bosstilte gesit, maar ons verstaan dat dit nie anders kon nie. Nogmaals baie lekker gebly, en sal definitief weer kom.

Wilna J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna J

Awesome, geen ander woorde is nodig nie.

Dit was 'n ongelooflike ervaring. Sal beslis weer gaan.

Mandie V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie V

Van die mooiste en rustigste plek. Rustigheid en baie privaat. Woning bied meer as wat mens nodig het. Was ongelooflik gewees.

Soveel diere gesien en gevoer. Sal vir seker weer gaan.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie, hoop om weer van julle te hoor.

Rustgevonden
Corlia K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia K

Baie mooi plek, pragtige uitsig oor die bos, lekker stil, rustig en privaat. Sal beslis weer gaan.

Perfek geleë en privaat. Pragtige ruim huis. Skoon en netjies. Vriendelike eienaar. Wonderlike uitsig oor die bos en berge. Sien sterre. Ontspan heerlik.

Rustgevonden se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Dit word opreg waardeer. Ons hoor graag weer van julle.

Rustgevonden groete

Rustgevonden
Henri H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri H

Beste plek om vir 'n naweek uit die stad te ontsnap.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 040
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 16, Leeukruin, Leeupoort, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05d9511b2ad0852aa0ac29fd03dbd320efa6ba62ff404ab580195feea057933d2d5c15f7dc9b78f8efaef0080a0d7c4a05d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag (plek vir 6) 42 5 1 5 Stand 16, Leeukruin Leeupoort 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -24.923536435781 27.650442123413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang