Rustgevonden
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Erf 16, Leeukruin, Leeupoort, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R1 040 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rustgevonden is in Leeukruin in die Leeupoort Vakansiedorp geleë. Dit bied privaat verblyf vir 'n gesin of groep vriende met geen bure in sig op 'n erf van 4000 m².
Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Twee ekstra kinders kan op versoek op enkelbedmatrasse akkommodeer word. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het sy eie en suite-badkamer en 1 is 'n buitebadkamer. Al die kamers het lugversorging. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Hektoegang vir 1 voertuig is ingesluit. Addisionele voertuie sal slegs teen ekstra koste toegang kan kry.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ysmasjien, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is 'n TV, WiFi en DStv is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Daar is 'n ruim stoep met ingeboude braaigeriewe en het 'n fantastiese uitsig oor die reservaat. 'n Boma met braaigeriewe vir kampvuur en potjie aande. Bring jou eie potjie.
Gaste kan op warm somersdae in die plonspoel afkoel. Verdere vermaak sluit in bordspeletjies, veerpyltjie bord. 'n Boekrak met boeke is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Erf 16, Leeukruin, Leeupoort, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Rustgevonden het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Leeupoort Vakansiedorp Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Erf 16, Leeukruin, Leeupoort, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang