Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustgevonden

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 16, Leeukruin, Leeupoort, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R1 040 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rustgevonden is in Leeukruin in die Leeupoort Vakansiedorp geleë. Dit bied privaat verblyf vir 'n gesin of groep vriende met geen bure in sig op 'n erf van 4000 m².

Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Twee ekstra kinders kan op versoek op enkelbedmatrasse akkommodeer word. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het sy eie en suite-badkamer en 1 is 'n buitebadkamer. Al die kamers het lugversorging. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Hektoegang vir 1 voertuig is ingesluit. Addisionele voertuie sal slegs teen ekstra koste toegang kan kry.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ysmasjien, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is 'n TV, WiFi en DStv is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Daar is 'n ruim stoep met ingeboude braaigeriewe en het 'n fantastiese uitsig oor die reservaat. 'n Boma met braaigeriewe vir kampvuur en potjie aande. Bring jou eie potjie.

Gaste kan op warm somersdae in die plonspoel afkoel. Verdere vermaak sluit in bordspeletjies, veerpyltjie bord. 'n Boekrak met boeke is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Louie-marie K
5.0
Rustig, privaat, en baie netjies, ons het heerlik gekuier, sal beslis weer gaan. Pragtige plek, mooiste uitsig, baie diere, heerlik saam die familie g...
Sien meer
Jul 2024
Rosalinda H
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent and highly recommended. We were really impressed with the spacious accommodation and the design for shelter against the heat ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Stern S
Gesin met tieners
5.0
Jy kan daar rus vir jou siel vind. Lieflike ruim huis met privaat erf. Alles is daar wat jy mag benodig. Pragtige uitsig oor die bosveld. Baie diere g...
Sien meer
Des 2023
Louw R
Saam met vriende
5.0
Uitsig asemrowend vanaf die stoep en lekker gekuier, ontspan en gerus. Ons klomp vriende het so lekker gebly en gekuier, dat ons nog 'n nag wou oorsla...
Sien meer
Nov 2023
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige boservaring met baie diere. Baie lekker gekuier met niemand en niks wat jou pla nie, pragtige uitsig op die bos.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Erf 16, Leeukruin, Leeupoort, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Rustgevonden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 16, Leeukruin, Leeupoort, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05d9511b2ad0852aa0ac29fd03dbd320efa6ba62ff404ab580195feea057933d2d5c15f7dc9b78f8efaef0080a0d7c4a05d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag (plek vir 6) 42 5 1 5 Stand 16, Leeukruin Leeupoort 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -24.923536435781 27.650442123413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang