Rustic & Regal
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandstraat 11, Smithfield, 9966, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rustic & Regal bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis en 'n aparte woonstel in die klein dorp, Smithfield. Smithfield is net langs die N6-snelweg en is die ideale rusplek vir reisigers van die Oos-Kaap en Wildekus.
Die troeteldiervriendelike kothuis het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers en 1 en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die leefarea beskik oor 'n eet- en sitarea met 'n kombuisie en het ook 'n driekwartbed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Daar is 'n stort in die badkamer. Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die tweede eenheid, Rustic & Regal 2, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe en ontbyt is ingesluit.
Daar is veilige parkeerplek onder 'n motorafdak op die perseel. Die eienaar woon op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Brandstraat 11, Smithfield, 9966, Vrystaat
- Gaste dink Rustic & Regal het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Smithfield Vrystaat
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandstraat 11, Smithfield, 9966, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang