Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Views

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimansrivier, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 150 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Rustic Views bied selfsorgverblyf langs die Kaaimansrivier naby Wildernis. Hierdie unieke, rustieke kothuis is deel van die bekende Kaaimans River Lodge en is slegs bereikbaar deur die rivier oor te steek. Dit bied 'n unieke en romantiese wegbreek met hope aktiwiteite.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n gemaklike rusbank en 'n vrystaande kaggel. Die tweede slaapkamer is kleiner en bied slaapplek aan 2 volwassenes of kinders. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die onderste dek het bankies reg rondom die vuurput in die middel. Die rustieke buitekombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die boonste dek het gemaklike sitplek en bied asemrowende uitsigte oor die Kaaimansriviervallei. Gaste deel die jetty met die Kaaimansrivier Dekhuis, wat direkte toegang tot die rivier bied wat perfek is vir swem, kajakvaart en visvang.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kaaimansrivier, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rustic Views het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimansrivier, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bd90f9840630830b5cd26530bee761d40a96fb30d237336a30b95ce6d65e89a6ac66219b747d7d690a9b907fc8aa0ab827d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Kaaimans River Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9949287 22.5520385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang