Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rusticana Guest House

Gastehuis

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 55 resensies


Netheid
3.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.1
Veiligheid
3.7
Malcoleen C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld. Baie lekker blyplek. Baie lekker verblyf, vriendelike personeel. Mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Als wat ek voor gevra het. Die beste baie dankie oom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

I was at peace staying at Rusticana. Rusticana is very well located, easy to find, and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drinie A
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Goeie oornag fasiliteit. Kort bietjie TLC maar was baie netjies en gerieflik. Baie vriendelik ontvang, kamers skoon en goed toegerus. Gebou en veral buite meubels kort dringend TLC maar ons was gerieflik en het heerlik geslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michyla R
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Jan 2024

Good, clean, neat and tidy. Fanie was not a pleasant man. He does not have a way of speaking to the guests. We had a problem with the gate at the back, and the more we explained that it was giving problems, the more he said it wasn't giving problems, which made us feel like we broke it and we are lying. Where are the cameras to view these things? The place itself is beautiful and a good place to breathe, and the community is friendly. I'd recommend this place to anyone; it's really good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Riana V
1 nag
3.2
Mei 2024

Basiese, skoon geriewe. Pryse behoort gesny te word. Dit was netjies en skoon, maar beslis nie R700 werd nie. Daar was nie melk of rooibostee nie, en die koffie was van die goedkoop chicory tipes (horrible smaak). Die kamer was reg waar daar groot kaste gestop het wat vir ewig idle en het oopgemaak in 'n binnehof gedeelte waar van die ander gaste gerook het (dit was baie onaangenaam). Gewoonlik word ten minste shower gel of seep ook verskaf. Die plek is meer van 'n motel as 'n gastehuis. Die badkamer was uiters teleurstellend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Andrea J
Kort verblyf
3.0
Jul 2024

Behalwe vir die plek wat skoon was, het ek niks meer positief te sê nie. Daar was nie genoeg parkering nie. Ek moes iemand vas parkeer in die aand. Kon nie slaap as gevolg hiervan nie en het vroeg opgestaan sodat ek net kon wegkom voordat iemand daaroor kla. Daar was ook geen beligting na my kamer nie en baie bosse. Ek het baie onveilig gevoel. Die WiFi was ook glad nie beskikbaar nie, geen sein nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Moodiestraat 4, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxNTc5OTZkLTQyMjUtNGNlYS04YjcyLTQ3ZDcyMmYzOTg5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 55 5 1 4 4 Moodie Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -34.092143198824 21.254866029361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang