S & S Village Guest House
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Suikerbosweg 14, Gholfpark, Meyerton, 1961, Gauteng
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
S & S Village Guest House bied gerieflike oornagverblyf in Gholfpark, Meyerton. Dié gastehuis is ideaal vir paartjies, klein gesinne en enkelreisigers wat op soek is na sentrale verblyf.
Verblyf is in 8 pragtige kamers beskikbaar. Sommige kamers spog met en 'n suite-badkamer en gaste in die ander kamers deel die gebruik van 'n badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, koninggrootte-bed of 'n dubbelbed en kraakvars linne en sagte beddegoed word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, eetarea en kombuis. Staptoere, gholf, verskeie restaurante en staproetes is naby hierdie verblyf. Veilig parkeerplek is beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Aidang Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Suikerbosweg 14, Gholfpark, Meyerton, 1961, Gauteng
- Gaste dink S & S Village Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Suikerbosweg 14, Gholfpark, Meyerton, 1961, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang