Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sable Inn

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Magriet H
1 nag
5.0
Aug 2024

Gerieflike oornag verblyf. Skoon, gerieflike kamers met vriendelike ontvangs. Kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anaska
Sable Inn
Baie dankie, Magriet! Dit was wonderlik om julle hier te hê. Sien julle weer binnekort! Groete, Graeme & Anaska

Wilma V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Gemaklik Sable Inn is gerieflike, skoon en netjies. Die verblyf was gemaklik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anaska
Sable Inn
Liewe Wilma, baie dankie dat julle ons gekies het vir verblyf. Dit was wonderlik om julle hier te hê! Hoop ons sien julle binnekort weer. Groete! Graeme & Anaska

Mpho M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Warm welcome. Very comfortable, safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anaska
Sable Inn
Dear Mpho, It was lovely having you here. Hope to see you soon! Best wishes, Graeme & Anaska

Hennie C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Rustig. Waarde vir geld. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anaska
Sable Inn
Beste Hennie Baie dankie dat jy by ons bespreek het. Dankie vir die wonderlike gradering en dat jy dit geniet het. Hoop om jou binnekort weer te sien. Beste Wense! Graeme & Anaska, Sable Inn B&B

Tania D
1 nag
4.8
Aug 2024

Ons het vreeslik lekker gebly, mense was tops en baie gasvry! Baie lekker gebly! Mense was tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anaska
Sable Inn
Liewe Tania Dit was wonderlik om julle hier te hê. Hoop ons sien julle weer binnekort! Groete, Graeme & Anaska

Richard G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Peaceful area and awesome pool (braai area). Very neat set up. Had a good night's rest. Very nice pool and braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anaska
Sable Inn
Hi Richard, it was lovely having you here! See you soon. Best wishes, Graeme and Anaska from Sable Inn B&B.

Karin L
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2024

Ons het lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anaska
Sable Inn
Hi Karin Hoop om julle binnekort weer te ontvang en geniet dit om die wonderskone natuur (in die dorp) met julle te kon deel! Groete! Graeme & Anaska

Maryna K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ontspanne. Uiters netjies en skoon. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anaska
Sable Inn
Hi Maryna, dit was heerlik om jou hier te hê! Kom kuier gerus weer by ons! Beste wense, Graeme & Anaska

Nathan O
1 nag
5.0
Des 2023

Gerus en lekker. Was baie gerieflik en lieflike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anaska
Sable Inn
Hi Nathan, dit was heerlik om jou by ons te hê. Sien jou gou weer! Beste wense, Graeme & Anaska

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anaska Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpensstraat 25, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e6a6567ff203a326f4934140bebccf151628279879580cf0e77d09b91494579aab8ddf440f4240330c4688a3bf26ab44419?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 25 Swartwitpens Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.709438478613 28.388407227548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang