Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sable Mountain

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Genene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Stunning. Absolutely stunning venue, one night is not nearly enough. Loved every minute.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheri B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Short. Our stay was very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nat S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Peaceful and refreshing. Very friendly welcome, beautiful view, quiet, peaceful, lovely walk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alishia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gesellig, netjies, waarde vir geld. Ons was baie gelukkig met ons verblyf en het baie lekker gebly. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Lekker weg breek, en kwaliteit tyd saam familie. Ons het uitstekend gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Vir 'n oornag was die kamer skoon en gerieflik - net die bed was uitdagend. Dit was net 'n oornag vir 'n troue. Die bed dink ek kan vervang word. Dit skommel en raas as jy omdraai in jou slaap, en dit is steurend vir die ander persoon. Ek sal ook graag gordyne voor die venster wil hê. Al is die eenheid 'n bietjie weggesteek, kan 'n mens in die kamer insien wanneer die ligte aan is. Die kas aan die regterkant van die bed se handvatsel is af.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Constance J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Heerlik, rustig en baie ontspannende rusplekkie. Baie gerieflike, netjiese ruim eenheid met asemrowende uitsig. Was gelukkig om 'n hele klomp langs ons eenheid te kon aanskou. Abagail, wat ons ingewag het, was tops - vriendelik en baie hulpvaardig. Net een klein voorstel: Handrelings by die trappe. Daar is 'n hele paar trappe wat ook ongemaklik hoog is en handreling sal help vir die wat sukkel met trappe (Ingang na Impala eenheid).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maropeng M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Kid friendly as well. Very nice. I really enjoyed myself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Nelis Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bekker School-weg R96, Sable Ranch 1, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f426ac583b5f4e8f6aae5d3730677547a90f33bfde23a8dfcf9270a162630b6f62d24ad48ec87bbd324aad6ee18622a41e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 R96 Bekker School Road 1 Sable Ranch 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.924374 27.613963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang