Safraan Selfsorg
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Safraan-straat 12a, Hartenbosheuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Safraan Selfsorg in Hartenbos is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is sentraal geleë naby talle winkels, restaurante, die strand en ander aktiwiteite en besienswaardigehede.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke kamer het 'n dubbelbed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en ander eetgerei toegerus.
Die ruim sitarea het gemaklike banke en 'n TV met DStv en die eetarea het genoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Daar is ook 'n ingeboude binne-braai.
Die eenheid het 'n stoep met 'n pragtige see-uitsig en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Safraan-straat 12a, Hartenbosheuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Safraan-straat 12a, Hartenbosheuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang