Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sage Cottage

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Deetleff S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Truly amazing. This was an amazing experience! The cottage is cozy, pretty, and modern all at once. I enjoyed every moment of my stay, with excellent bathroom facilities and air conditioning in the unit. There is full DStv, and the hosts are wonderful, taking care of my every need. They even spoiled me with muffins in the morning and ensured my room was cleaned daily.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lal
Sage Cottage
Hi Deetleff, thank you very much for the awesome review. I appreciate it very much. Once again, thank you very much for booking with us. Lal.

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ruim verblyf, entjies en aangename gasheer. Gasheer was vriendelik met ontvangs en hartlik verwelkom. Definitief kan ons hulle aanbeveel om by oor te bly. Huis was skoon en netjies en omgewing rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh-anne B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Wonderful peaceful stay. Our stay was wonderful thank you so much. Such a lovely place with a fantastic host. Clean and neat and everything was thought of. Will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lal
Sage Cottage
Hi Leigh-Anne, Thank you very much for your wonderful review. We really do appreciate it. Above all, it was an absolute pleasure meeting you and Mike. Stay well and keep smiling. Lal & Jacqui

Leon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Skoon, ruim en geleë in 'n pragtige tuin. Die eenheid is goed geleë in 'n pragtige, stil en veilige buurt. Die eenheid is pragtig skoon en ruim. Die gasheer is wonderlik en het ons baie welkom laat voel en ons kon lekker gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances T
1 nag
5.0
Mei 2024

Brilliant! Thank you. Absolutely fantastic. It really is one of the best B&Bs I've stayed in. Everything was superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natal K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Peace and quiet. The host was so welcoming and friendly. I felt at home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Alles was perfek. Pragtig, smaakvol, skoon, vriendelik en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sannelie S
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Die cottage het voldoen aan my vereistes. Dit is sentraal geleë, veilig en stil. Ek het baie lekker gebly in die cottage, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christiaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Gerieflik, veilig en gemaklik. 100% vir 'n oornagverblyf. "Warming kitchen" beteken geen kookfasiliteite of braai nie, slegs take-away warm maak. Gerieflik. Die trap tussen die slaapkamer en sitkamer is nie bedoel vir swak knieë nie. Stil en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre J
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Great stay. Great stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cato-weg 9, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe9a18108f79a3dc7ecc12cf3fe12e323d5f1962ba71172dea0da4ad1cd5391ecd29028a704ac78e72ed2cda80fc1f5bf10f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 9 Cato Road Kloof 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -29.784164009026 30.824891431283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang