Samara Karoo Reserve
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 7 Sep 2024 tot 31 Des 2024.
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Petersburg-pad langs die R63, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
Vanaf
R28 750R23 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Samara Karoo Reserve is in 'n pragtige area en bied 'n safari-ervaring wat heeltemal onafhanklik is van die tradisionele kragnetwerk. Gaste kan dus hulself verlustig in die natuur en elegante eenvous. Die reservaat word omring deur 'n amfiteater van berge en is in die Sarah Baartman-distrik ongeveer 56 km vanaf Graaff-Reinet.
Gaste kan kies tussen 10 suites in die Karoo Lodge wat almal in grootte verskil. Daar is ook 4 knus suites in The Manor. Die Karoo Lodge het 2 gesinsuites wat elk slaapplek aan 4 gaste bied. Die ander 8 suites bied elkeen slaapplek aan 2 gaste. Die 4 suites in The Manor kan ook elkeen 2 gaste akkommodeer. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en elke suite het 'n privaat badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die suites by Karoo Lodge lei elk na 'n lieflike stoep met buitesitplek waar gaste 'n oggendkoffie of skemerkelkie kan geniet. The Manor lei na 2 leefarea en 2 kleiner sitarea-alkowe. Gratis WiFi is in elke suite beskikbaar.
Alle gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitareas en eetareas waar hulle die maaltye wat ingesluit is, kan geniet. Samara Karoo Reserve beskik oor 'n groot lodge met die Groot 5 en aktiwiteite insluitend wildritte, begeleide wandelroetes, wildernis-pieknieks, jagluiperd-spoorsny te voet, seisoenale aardvark-besigtiging, voëlkyk en voetslaan.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Alle Etes Ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Petersburg-pad langs die R63, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Petersburg-pad langs die R63, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang