San Lameer Villa 1928
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa 1928, San Lameer Estate, Lower South Coast Road, R61, Southbroom, 4227, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San Lameer Villa 1928 bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamervilla op die San Lameer Estate aan KwaZulu Natal se Suidkus.
Hierdie villa op die grondverdieping het 2 slaapkamers en 2 badkamers, en is geskik vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide slaapkamers het lugversorging en en suite-badkamers met storte.
Dié oopplan-villa het 'n knus sitarea met 'n TV, 'n eetarea en 'n toegeruste kombuis. Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met 'n braai-area en 'n lieflike uitsig oor die bome.
Die villa het onbeperkte WiFi.
Die villa is gerieflike naby die hotel se swembad en ontspanningsdek.
San Lameer Estate is 'n natuurreservaat en het 'n Blouvlagstrand, 'n 18 putjie-gholfbaan en 'n 9 putjie-mashiegholfbaan. Gaste kan die 3 muurbal- en tennisbane, en die 2 swembaddens gebruik, of die restaurant by die hotel, en die spa besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 100
Resensies 418
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Villa 1928, San Lameer Estate, Lower South Coast Road, R61, Southbroom, 4227, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 1928 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa 1928, San Lameer Estate, Lower South Coast Road, R61, Southbroom, 4227, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang