Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 3209

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Niel R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ruim, gerieflik, goeie ligging, uitstekende waarde vir geld. Die eenheid is ruim en gerieflik en bied uitstekende waarde vir geld. Dit is lekker naby aan die strand en bied 'n gasbraaier vir ongelukkige reëndae op die stoep. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renusha N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Beautiful place. Enjoyed our stay here, definitely recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Sanlameer is altyd 'n goeie destinasie. Net jammer oor die waterprobleme wat die Suidkus tans ondervind. Die eenheid is bietjie ouer, maar dit is heelwat goedkoper as ander eenhede. Die eenheid is ook mooi groot. Vir seker waarde vir geld. Ligging van eenheid is ook 'n groot pluspunt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clyde G
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Good value for large groups. This villa is a bit dated but is very well equipped, has everything you can think of: gas braai, washing machine, tumble dryer, board games, cleaning services, and a golf cart included, which makes it good value for money. It is very close to the beach. The host is always ready to answer all queries and questions. It would have been better if WiFi was included.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lesinda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Fantastiese belewenis. Sal enige tyd weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2022

Lekker gebly. Huisie is baie lekker. Kort dalk bietjie aandag (matte is gedaan by trappe) en verf sal alles skoner laat lyk. Die plekkie kort ook 'n ingeboude braaier vir reënerige dae. Nie 'n fan van gasbraaier nie en was bietjie moeilik om op die Weber te braai. Weber is ook kapoet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Colette S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2021

Baie lekker gebly. Die eenheid is perfek geleë en stap afstand van die strand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariette S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2018

Gemaklik en goed geleë. Die verblyf beskik oor als wat mens nodig het. Lekker naby aan als geleë. Het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie B
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Okt 2017

Teleurgesteld in dienste! Ons was 8 manne op gholftoer en het ook ander eenheid in San Lameer gehuur - Villa 3209 was R 1500 duurder oor 4 dae, maar daar was nooit iemand om skoon te maak en geen toiletpapier na een dag. Ander eenheid (Villa 3003 was elke dag skoongemaak en nuwe handdoeke en toiletpapier). Sal die eenheid Villa 3209 nie aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Deon B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2016

Baie privaat en sentraal geleë. Ons het die verblyf baie geniet. Die gholfkarretjie maak 'n groot verskil. Die geriewe is goed onderhou en die eenheid is goed toegerus. Ekstra lugversorging in die grondvloer-slaapkamer sal egter 'n groot verskil maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, 3209 San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhNTcyNGRhLWYwMDEtNGFmOC05ZmY1LWYwMWQ4MDgzZDkzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 R61 3209 San Lammer 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.943262018829 30.289588450061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang