Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 3704

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Mattie T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Salig by die see. Ons sal beslis weer hierdie villa bespreek. Perfek geleë naby die strand ingang en baie lekker toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jul 2022

Had a wonderful stay in San Lameer! Weather was perfect! Possibly consider getting a gas stove installed, the loadshedding make it tricky to prepare our meals. Otherwise the villa was perfectly located, really close to the beach entrance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Suzanne D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Mooi views en baie netjies. Was heerlik gewees! Braai tange ens moet definitief aangeskaf word maar anders was dit great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2020

Beautiful sea view. Villa was clean and neat, toilet in main bedroom didn't flush properly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marachelle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2019

Fantasties! Sien julle gou weer. Ons is baie gelukkig met die verblyf en die ligging. Sal definitief aanbeveel vir iemand. Is naby die strandhekkie en het strand-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2019

Ideaal vir 'n gesin met klein kinders. Die Villa is loopafstand van die strand se ingang en het 'n see-uitsig. Ons het twee klein kindertjies en ons het heerlik gebly, die villa het als wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2019

Fantastiese ligging, skoon en netjies maak vir heerlike rus vakansie. Die eenheid is puik geleë en goed ingerig. Die oord is veilig en bied alles wat jy nodig het vir 'n heerlike strandvakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2018

Gerieflike en goed ingerigte villa vir 'n gesin van vier. 'n Baie gerieflike en goed ingerigte villa vir 'n gesin van vier. Ons het verál gehou van die ligging van die villa op die estate. San Lameer Villa 3704 is aan die onderpunt van 'n straat met geen geboue voor jou wat jou uitsig na die see en die klein dammetjie voor jou versper nie. Dit is ook loopafstand van die hekkie wat na die strand ly en naby die Beach Bite kafee.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marieta
San Lameer Villa 3704
Beste Christel Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het lekker gebly en lekker vakansie gehou. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete Marieta

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 3704, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf67ef946a330414bd09f5a86330dd272dd67e18e1a3a8b30149872e1ef8efd00910d0a940173b39560a7e0d6b325b05010c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 3704 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943448707206 30.290304422379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang