Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sands Beach Breaks Ballito

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Thamsanqastanley M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Great place, excellent. We really enjoyed our stay. The place is excellent, clean, and convenient. I will really recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Delightful. Excellent location! Very friendly and helpful host and staff. We enjoyed our stay very much and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlike bederf. Heerlik gebly! Reg op die strand en uitsig pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustig, pragtig, ontspanne. Wat 'n juweel van 'n plekkie. Dit is ingerig asof jy by jou eie huis is. Die eienaar (Sandy) is 'n top gasvrou, sy het selfs gereël dat ons bietjie vroeër kon ingaan. Die eenheid is baie goed uiteengesit met alles wat jy kan nodig hê en nog meer. Die eenheid is op dieselfde vloer as die parkering, wat dit baie gerieflik maak as jy moet in- en uitlaai, en nie hoef hysbakke te gebruik nie. Dit was 'n onvergeetlike ervaring, en ek sal enige dag terug gaan en weer ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cees V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Puik plek met die swembad en strand baie naby en 'n wandelpad van 'n aantal km. Mooi woonstel met 'n pragtige uitsig oor die swembad en die see, soos op die foto. Op grondvloervlak met parkering reg by die hoofingang. Groot, ruim hoofslaapkamer met eie badkamer met bad en handstort. Heelwat kleiner tweede slaapkamer. Afsonderlike stort/toilet ruimte vir tweede slaapkamer, gaste ens. Huishulp het daagliks skoongemaak en skottelgoed gewas, behalwe op Saterdag en Sondag. Genoeg kas spasie vir klere ens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly, ongelooflike ligging en uitsig, sal vir seker weer gaan, dankie vir alles.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carin P
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2024

Comfortable and clean. The unit was lovely and clean. The location is great. However, there were renovations in a unit on the floor above us. The drilling and hammering started at 8:00 and continued until 14:00/14:30 each day (except Saturday and Sunday). The noise was annoying and disturbing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sands Beach Breaks Ballito
I am happy you enjoyed. Unfortunately, the neighbours chose your week to renovate, and I apologise you had to experience this. Sorry, I really had no idea. Perhaps I can make it up on your next visit.

Marcus M
1 nag
4.2
Feb 2024

Location is good, normal price excessive for what you get in the market. I think the location is great. However, the towels were old and the shower did not drain properly. The rate per night for the accommodation without the discount would have been in excess of R3200. The accommodation, on the other hand, costs less, has a direct sea view, and also has two bedrooms. At the end of the day, it depends on what your needs are. But for the 40% discount received, I would not have stayed at the accommodation. I think the rate per night is not justified.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sandra
Sands Beach Breaks Ballito
I am happy you enjoyed the location. Towels are replaced very regularly. We do not normally provide towels on a daily basis as you requested, but we obliged. The cleaner may have struggled to keep up with the new towels given daily, so you might have received one of the older ones. I apologise for this. If you felt that the unit was too expensive, then perhaps you should not have booked. Regards

Kruger E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie beïndruk. Ek was baie beïndruk met die eenheid. En sal vir seker weer gebruik maak van hom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 203

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 990
R 1 990 R 1 592
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 990
R 1 990 R 1 592
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Kuspad 96b, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa28963be2433c591e3ed83a10f976eb0fa6c31c8c82ffac169f184fbd7f8eb8c5522d95e4a395c9a24e0f1988ef48a228124?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 990 nouVanaf R1 592 per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 96b Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.53434 31.22209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang