Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sangwe Touwsberg Private Game and Nature Reserve

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Sangwe Touwsberg Private Game and Nature Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie aangename verblyf.

Pragtige natuurskoon. Netjiese huis met alles wat jy nodig het.

Richard S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard S

Weekend away.

Sangwe is a remote location in a nature reserve in the Klein Karoo. The house has everything that is needed for a comfortable time away - two fridges, gas stove for cooking, wood stove for heating. We went in Winter with moderate days and cold nights. The wood stove heated the house beautifully and kept it warm through the night. . The days were sunny and moderate and we spent them walking around the reserve enjoying the views of the countryside and spotting animals. . We enjoyed having no cellphone reception at the house, which helped us to relax. There was reception on top of a small hill about 50m away that enabled us to check in on our kids back at home, so we could still feel connected if we wanted to. . We look forward to coming back one day.

Jacques V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Baie spesiale naweek by 'n besonderse plek.

Sangwe is puik geleë in die reservaat sodat jy 'n pragtige uitsig het van die stoep en braai-area af, en glad nie bewus is van enige ander persele of gaste nie. Het heerlik gekuier, dis perfek toegerus met alles wat mens sou benodig. Pragtige natuur en het heerlik gery, gestap en fietsgery. Onvergeetlike gesinsnaweek saam met Oupa en Ouma!

Keith M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith M

Really good hostess and good value for money accommodation.

Great spot for a relaxed few days - hiking, cycling (MTB), etc. Very comfortable accommodation and a very welcoming agent. Also a few calls from the owner to ensure all was okay.

Graeme M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme M

Peaceful break from the city - good for the soul.

Nice break from the hustle and bustle. Breathtaking scenery - high clearance vehicle essential. Accommodation top class and spotless.

Yvonne V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Beautiful place!

It's a little paradise! Lovely cottage fully equipped with a beautiful view, nice and cosy fireplace, outside shower, nice stoep etc. We all love this place.

Marlé K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlé K

What a beautiful place!

The setting is private and peaceful. The back porch, firepit and sundowner deck makes it even more memorable. The house has all the conveniences you need to get away from the city for a comfortable stay. The cherry on top was when we saw the giraffes the evening before we left. If you want to get away from it all (even cell phones) and reconnect as a family, then Sangwe is the place to go!

Rone G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rone G

Stukkie Karoo Hemel, stilte met mooie uitsig!

Baie goed ingerigte huis met asemrowende uitsig oor die Karoo-vlaktes. Hier vind mens waarlik rus vir jou siel, weg van die stadsgedruis!

Nadia G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia G

‘n Wonderlike plek.

Die uitleg van die huis is perfek, die kombuis goed toegerus. Wat 'n wonderlike bederf. Kos vir die siel. Ons was mal oor die uitsig van die stoep af en het ook lekker op die platform in die boom gesit met ons oggendkoffie. Ons het lekker in die reservaat rondgerits en 4x4-roetes geniet. Die plantegroei, stilte en natuurskoon was net wat ons nodig gehad het vir ons stille runaway. Ons kom definitief weer terug!

Philippa A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippa A

We thoroughly enjoyed our stay at Sangwe.

The weather played its part to make it a very enjoyable time. The scenery is exquisite and the house well appointed and clean. The buck and birds in the reserve were an added treat.

Paul S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul S

Rustig in die natuur.

Netjiese en goed toegeruste verblyf in 'n tipiese Karoo-rustige omgewing. Die stoep het 'n wye uitsig oor die Karoovlaktes en diere kan soms van die huis af gesien word. Verken die area te voet, fiets of motor. Daar is wel selfoonontvangs binne stapafstand van die huis in 'n noodgeval.

Doret V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret V

Stilte, natuurskoon, waarde vir geld.

Erens in ons gejaagde lewe moet mens tot stilstand kom net om weer jouself te vind. En Sangwe is net die regte plek. Gerieflik ingerig word hierdie stukkie paradys met jou gedeel. Die springbokke, kameelperd, swartwildebeeste kom groet jou en dan was ons bederf met 'n volmaan wat die naweek 'n absolute belewenis gemaak het.

Marina L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina L

Vredevol!

Baie goed toegerus en mooi versorgde akkommodasie. Absoluut alles wat ons nodig gehad het. Die versameling boeke is 'n absolute bonus!

Werner J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner J

Die beste ooit.

Dit was wonderlik. As jy 'n regte stadsjapie is kan jy bietjie skrik as die son sak, maar dit is als die moeite werd. Sien julle weer.

Danie L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Jy kry jou menswees terug hier.

'n Baie goed ingerigte huisie heet jou welkom tussen twee rantjies wat vêr uitkyk oor die Klein Karoo-vlakte. Daar is bure om jou maar jy sien hulle nie en hoor hulle ook nie. Drie slaapkamers stylvol versier met hotel kwaliteit beddegoed. Lekker gesellige leefkamer met dubbeldeure uit op stoep wat die pragtigste vistas oplewer. Jou oë wil verdrink in die prag natuurtonele, kan dit waar wees waar ek is? Voor my uit lê die harde Karoo en 3 treë agter my 'n heerlike bed met kraakvars wit beddegoed in 'n huisie met krag en warm water. Die plek laai jou siel en werk met jou binneste. 'n Prag plek, 'n rusplek, 'n nuut word plek!

Gerda B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda B

Baie lekker rustig.

Dit was heerlik. Baie netjiese huis en die omgewing is baie rustig.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plathuisweg, Ladismith, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXDLRtOe9iHNf2YbBCgLOZIzxtqKhIQmRK9zj7qq344fMF5uvtF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7) 16 5 1 5 Plathuis Road 40 km from Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.617984515398 21.030648710678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang