Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Roodewal Bush Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodewal Camp-weg, Nasionale Krugerwildtuin, 1360, Mpumalanga
  • Vanaf R20 044 per nag, vir 18 mense

Beskrywing

SANParks Roodewal Bush Lodge in die wêreldbekende Krugerwildtuin is 'n privaat selfsorg-boslodge wat eksklusief aan 1 groep van sowat 18 gaste op 'n slag verhuur word. Roodewal Bush Lodge is 'n afgeleë lodge sowat 44 km noord van Satara aan die oewer van die Timbavatiriver.

Rivierplantspesies, soos rooiessenhout- en jakkalsbessie-bome, skep 'n prentjiemooi uitsig van die braai-area af. Die unieke gehalte van dié kamp is aan die privaatheid van elke slaap-eenheid te danke en maak dit ideaal vir 'n partytjie, dinkskrum of 'n intieme troue. Behalwe dat die kamp slegs aan 1 groep verhuur word, is die eenhede ook 'n entjie van mekaar af geleë en bied lekker privaatheid. Nog 'n spesiale kenmerk is die privaat uitkykdek wat op stelte gebou is en oor die Timbavatiriver uitkyk.

Verblyf word in 1 kothuis met 6 beddens en 3 kothuise met 4 beddens aangebied. Die eerste gesinskothuis het 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers waarvan een 'n bad het en die ander een 'n stort. Die ander 3 kothuise het elkeen 3 enkelbeddens, 'n solder met 2 matrasse, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n yskassie. Sonpanele voorsien krag vir ligte en waaiers. Daar is geen elektriese kragpunte vir toebehore in die kothuise nie.

Die leefarea beskik oor 'n ten volle toegeruste kombuis, eetarea, kroeg, sitkamer, braai-area en 'n uitkykdek. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is nie elektrisiteit nie, maar die kragopwekker word saans vir ligte gebruik. Gasbraaigeriewe en houtbraaigeriewe word voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 18 mense 8 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1401

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Roodewal Camp-weg, Nasionale Krugerwildtuin, 1360, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 20 044
per nag, vir 18 mense
Vanaf
Vanaf R 20 044
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodewal Camp-weg, Nasionale Krugerwildtuin, 1360, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGe2jdhAlLtPLZ2KflztHokMd8Im0SiVnd3VHuxIWzWGBJnmeod?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R20 044 per nag, vir 18 mense Roodewal Camp Road Kruger National Park 1360 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.1461293 31.6321716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang