Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santa Estate

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Shaun V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Stunning, unique. The topography of the farm is stunning, dams and weirs well thought out and unique to the area. Well done!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2018

Die verblyf was rustig en baie mooi. Die huis is ten volle toegerus, daar is niks kort vir 'n kuier nie. Die plek is rustig, goed geleë, oop, die huis is goed ingerig. Jy kan asemhaal daar tussen die berge en rustig raak en binne 'n naweek behoorlik rus. Die huis is groot en gemaklik vir almal om hulle eie dinge te kan doen. Die diens was puik. Die huis was permanent netjies en skoon gehou deur Sophie wat dit soveel gemakliker maak sodat jy net kan rus en recharge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2018

Die verblyf en ligging was stil en ontspanne, 'n ware wegbreek van die besige stadslewe. Die huis was netjies en goed toegerus met 'n heerlike tuin vir die kinders om te speel. Dit was stil en ontspanne, 'n ware wegbreek van die stad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jill I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2018

Ontspannend, knus en rustig. Ontspannende wegbreek. Die Glen-visvang was uitstekend en die dam is nie te ver vanaf die huis nie. Lekker vir kinders om buite rond te kruip. Die vuur hou die hele huis warm, so enige tyd van die jaar sal goed wees. Alle behoeftes was aan voldoen in terme van kookgerei, ens. Ek's seker daarvan ek sal terug wees!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rizta F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2018

Heerlike visvangplek met lekker kaggel in die winter. Sien sterre.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alan & Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santa Estate, R540 (Dullstroom/Lydenburg-pad), Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyYTg1YTVjLWEwNjMtNDM0MS1hYThkLTNlOTE4MmU3NWFkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Santa Estate R540 (Dullstroom/Lydenburg Road) 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.340216 30.176685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang