Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santana Holiday Resort

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 284 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duke-weg 11, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 140 R855 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Santana is op die strand in die middel van die Margate Goue Myl geleë. Dit bied twee- en drieslaapkamer-eenhede met leef- en eetareas asook volledig toegeruste kombuise wat elkeen 'n mikrogolfoond, stoof en yskas-vrieskas insluit.

Geriewe in elke kamer sluit 'n dakwaaier, TV en balkon met 'n skouspelagtige uitsig oor die warm Indiese Oseaan in. Dolfyne en walvisse word dikwels vanuit die gerief van die eenheid gesien. Die oopplan-sitarea, -eetkamer en -toonbank is nie net 'n gesellige manier om maaltye voor te berei nie, maar ook prakties. Elke woonstel is ruim, smaakvol en bied styl en gerief. Vir waardevolle items word 'n kluis ook voorsien.

'n Kort wandeling langs die strand sal jou direk na die Margate-hoofstrand neem. Die goedversorgde tuine lei direk na die strand.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Duke-weg 11, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 140
R1 140 R855
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 140
R1 140 R855
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 284 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duke-weg 11, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabc0821dacf9c3a68d0c3a4e94e68c6c625902bbe16c08027404ca99fa9be5a58e574b62f58cb62e189bdc3cf28b5d236b6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 140 nouVanaf R855 per nag (plek vir 6) 11 Duke Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.859037355157 30.37320882082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang