Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos 61/62

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Riana S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2023

Ligging is fantasies - eenheid kort 'n serious maintenance run vir die prys. Die kussings het oud en gebruik geruik. Geen aanduiding waar die WiFi-inligting kon bekom word nie. Gemeet aan ander plekke met selfde prys sou mens 'n koffiemasjien verwag het. Gelukkig was die eenheid hoog, 3de verdieping, want die sleutels vir die voorste skuifdeure werk nie. Die ligging is fantasies. Pype van 1 badkamer see bad is losstaande van bad en los - plek kort 'n maintenance run.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Location location location! Baie lekker! Sal in die toekoms weer daar bly. Enigste ding wat ons gekort het was dalk WiFi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2023

Netjiese verblyf en goed geleë. Ruim, netjies oorgedoende woonstel met 3 gemaklike kamers. Beddegoed moet vervang word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Rozelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Lekkerste kuier ooit. Baie netjiese plek, ligging is fantasties en sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2022

Santos 61/62 is baie goed geleë met 'n mooi see-uitsig. Mosselbaai is 'n lekker bestemming met lekker eetplekke en besienswaardighede. Baie skoon en netjiese dorp.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leilani V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2020

Pragtige uitsig uit 'n ongelooflike gerieflike, goed toegeruste eenheid. Ons verblyf by Santos 61/62 was 'n baie aangename ervaring. Die eenheid is toegerus met alles wat nodig is om verblyf so gerieflik moontlik te maak. Die eenheid is pragtig ingerig en die uitsig met sonopkoms is asembenewend. Ons sal sonder twyfel weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2018

Wonderlike ligging en uitsig. Wonderlike ligging en uitsig oor Santos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 167

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 5 657
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 657
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07ef1270a583c50bab25c8a9959fbf446b4c3be9fe739644aa21f5a01c10ad2a1bcbea926035f0fd0737e7335498abc2869a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 657 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 1 George Road Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.1808143 22.1393816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang