Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sarah's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Sarah's Place
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ronel G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

It is definitely recommendable.

Great thanks. It was a lovely cottage with all the necessities. We had a lovely stay. The back garden was so beautiful. And we were close to shops, etc. Will definitely go there again.

Sarah's Place se terugvoer

Dankie Ronel, vir jou terugvoering! Julle is altyd weer welkom. Marianne

Sarah's Place
Cato P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cato P

Heerlik, smaakvol en veilig.

Baie oulike oornag of langer se verblyf, gaaf en behulpsaam en vriendelike gasvrou, Marianne. Pragtige plekkie.

Sarah's Place se terugvoer

Baie dankie Cato! Waardeer jou tyd om hierdie te skryf.
Jy is altyd weer welkom en sterkte met jou suster.

Sarah's Place
Tanja V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja V

Heerlike verblyf vir 1 nag se oorslaap.

Netjiese en skoon verblyf.

Sarah's Place se terugvoer

Dankie vir mooi resensie, Tanja. Waardeer!

Sarah's Place
Caryn T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caryn T

Great stay.

Great. Room was neat and comfortable. Slight smell in the rooms.

Sarah's Place se terugvoer

Thank you Caryn!

Sarah's Place
Ramona J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ramona J

Ongemaklik warm.

Baie warm studio met geen lugverkoeling of waaier.

Sarah's Place se terugvoer

Hi Ramona, ons het in elke kamer 'n waaier. Ek wonder waar die waaier dan was? Jammer oor die ongerief. Marianne

Sarah's Place
Hansie K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie K

Oornag verblyf vir besigheid saam met my vrou.

Die plek op sigself is nie sleg nie. Dit is egter sleg as vreemde hare in die stort en wasbak le met ons aankoms. Dit maak dit so bietjie grillerig en mens wonder hoe skoon die res van die plek is.

Sarah's Place se terugvoer

Ai Hans, ek is jammer oor dit!

Sarah's Place
Hennie M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie M

Daar oornag om die volgende oggend by die mediese kliniek te wees.

Plekkie in 'n besige deel van George.

Sarah's Place se terugvoer

Hallo Hennie, ons wil altyd verbeter op ons dienste. Ligging is op maps, so julle het presies geweet waar ons gelee is. Waar sou julle beter diens wou hê? Baie dankie, Marianne

Sarah's Place
Rob F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob F

Great place. Excellent service.

Mariaan was an excellent host. Nothing was too much trouble. The room was clean. Wi-Fi was fast. The car was safe. The location is very central.

Sarah's Place se terugvoer

It was great to have guests that appreciate what you offer. Thank you so much.

Sarah's Place
Dave C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave C

Uncomplicated.

Greeted on arrival, room ready, own parking space, comfy bed.

Sarah's Place se terugvoer

Thank you so much for your positive response, Dave. It is much appreciated.

Sarah's Place
Barry M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry M

Very comfortable.

See stars.

Sarah's Place se terugvoer

Thanks Barry, for taking the time to review us. It was such a pleasure to accommodate you. Marianne

Sarah's Place
Danelle L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle L

Veilige omgewing, voldoende oornagfasiliteite.

Ons het baie lekker tuisgegaan by Sarah's Place. Beide die gashere het uit hul pad gegaan om ons vir 2 addisionele nagte te akkomodeer. Sal beslis weer daar oornag in die toekoms.

Sarah's Place se terugvoer

So veel dankie vir jou moeite om vir ons 'n resensie te stuur. Was wonderlik om julle by ons te kon he.
Baie sterkte en seen met julle pad.

Sarah's Place
Werner M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner M

Baie lekker daar gebly. Veilige, stil omgewing.

Al wat gepla het, was die beurtkrag. Daar was egter 'n lig wat werk as die krag af is. Ons almal sukkel maar oral met beurtkrag.

Sarah's Place se terugvoer

Hallo Werner
Baie dankie vir jou moeite om 'n resensie te skryf. Word baie waardeer. Ja, ons probeer om so gou moontlik van grid af te gaan en hoop as jul weer hierdie kant toe kom dat dit uitsorteer is.
Baie dankie en geniet die veld.
Marianne

Sarah's Place
Ruan S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan S

Rustig.

Die kamers kan doen met lugversorging. Die kamer was bietjie koud en 'n mat op die vloer sal help met dit. Die stortglas kan dalk eendag 'n ongeluk veroorsaak. As jy nie mooi kyk nie kan mens dalk net daarin vasloop.

Sarah's Place se terugvoer

Dankie vir jou eerlike terugvoering Ruan. Ons sal kyk na jou behoeftes. Groete. Marianne

Sarah's Place
Chanel B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chanel B

Reis vir werk.

Die plekkie het soveel potensiaal, baie mooi (dekor) ens., maar dit kon definitief bietjie skoner wees. 'n Fyner oog vir detail sal die plekkie baie goed doen. Maar het geen ander kwaal gehad nie. Baie lekker rustige omgewing en is baie vriendelik ontvang en gehelp en alles.

Sarah's Place se terugvoer

Hi Chanel, baie dankie vir jou moeite om 'n resensie te skryf. Sal graag werk wil maak daaraan. Baie dankie

Sarah's Place
Janine J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine J

Veilig en netjies!

Sakpas gemaklike verblyf!

Sarah's Place se terugvoer

Thank you for review. It was lovely to have you.

Sarah's Place
Hester K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester K

Sal mense aanbeveel - ja en nee.

Nietjiese, mooi plekkie. Dis net baie raserig in die aande. Motors arriveer baie laat in die aande.

Sarah's Place se terugvoer

Liewe David, baie dankie vir terugvoering. Ons het probleme gehad met raserige laat arriveerders die naweek. Ons is so jammer daaroor. Dit gaan nie gewoonlik so nie en ons werk daaraan om inboek tye te beperk. Marianne

Sarah's Place
Vijay G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vijay G

Very convenient, fit for purpose, comfortable.

The hosts are friendly, responsive and helpful. The unit we were allocated is comfortable, very clean and perfect for a short stay, or longer. Marianne responded to all requests. The establishment is perfectly located for access to the city's attractions and facilities, as well as to routes in any direction from George. Excellent value and a lovely environment.

Sarah's Place se terugvoer

Thank you Vijah! Much appreciated.

Sarah's Place
Shamielah W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamielah W

Best weekend.

Nice place to go relax.

Mala M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mala M

Heerlik, gemaklik.

Vriendelike diens, baie netjies, goed geslaap in rustige omgewing.

Sarah's Place se terugvoer

Baie dankie vir u gawe woorde. Word opreg waardeer. Marianne

Sarah's Place
Sylvia B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia B

Very peaceful stay.

Comfortable accommodation in the quiet, leafy suburbs of George.

Sarah's Place se terugvoer

Thank you so much Sylvia. You are much appreciated.

Sarah's Place
Colleen S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen S

We stayed over just for one night, but we wished we had booked another.

We really enjoyed our stay at Sarah's Place. The location is perfect, and our unit was so so comfortable considering we shared the room with our children, 14 and 6. The unit was beautifully decorated and the linen the best. We will definitely book again in future.

Sarah's Place se terugvoer

Baie dankie Colleen, vir jou gawe woorde. Julle altyd weer welkom om te kom bly. Liefde, Marianne.

Sarah's Place
Sarina S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina S

Absoluut perfek! Was regtig een van die lekkerste en mooiste vakansies nog en Sarah's Place het dit net nog beter gemaak.

Die huis is perfek vir groot families of 'n groot groep vriende. Met genoeg slaapplek, meer as genoeg badkamers asook 'n groot kombuis was daar meer as genoeg plek vir ons almal en was niemand nooit in mekaar se spasie nie. Wonderlike tuin, voel sommer of jy op vakansie is en geen geraas nie. Sal definitief weer hiernatoe gaan!

Sarah's Place se terugvoer

Baie dankie Sarina. Word baie waardeer!!

Sarah's Place
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 3)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillwoodstraat 8, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1e770c121f70abfa844514ae24748c30d4436561e63ecef10e8f0c830e7861b37dc5213e673ce3be5aeb54bf8a4b90f8b7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 8 Hillwood Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.950708 22.441334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang