Saronsberg Vineyard Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Luciana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 121
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Bert T - Sep 2024
Algehele gradering
Simple but classy and comfortable.
Jorine L - Sep 2024
Algehele gradering
Picturesque, comfortable, spacious, homely and friendly.
Kosie S - Sep 2024
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Graham H - Aug 2024
Algehele gradering
Brilliant.
Elzet S - Sep 2024
Algehele gradering
Soos bo.
Bronwyn F - Sep 2024
Algehele gradering
Cosy, scenic and relaxing.
Leanne D - Aug 2024
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Jeanette V - Aug 2024
Algehele gradering
Ongelooflike vriendelike diens, wynlandgoed, en verblyf.
Marietjie B - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlike 'bonding' tyd met ons kinders.
Chantelle N - Aug 2024
Algehele gradering
Plek van rus & skoonheid. Ongelooflik!
Marco G - Aug 2024
Algehele gradering
Rustigheid, netjies en perfekte ligging.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Jaime T - Jul 2024
Algehele gradering
A beautiful tranquil stunning experience.
Elrene D - Jul 2024
Algehele gradering
Cosy, comfortable and warm.
Fahima S - Jul 2024
Algehele gradering
Ontspannend, veilig, rustigheid.
Keith S - Jul 2024
Algehele gradering
Fantastiese paar dae geniet.
Nicolene L - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, sielsverkwikkend.
Annamarie R - Feb 2024
Algehele gradering
Die perfekte wegbreek om te herlaai.
Marieze T - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Francois M - Aug 2024
Algehele gradering
N lekker kuier en 'n plek om na terug te gaan.
Brenda L - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing, beautiful and peaceful.
Johan V - Mei 2024
Algehele gradering
No better place to enjoy a sundowner with their award winning wines.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Sanet H - Sep 2023
Algehele gradering
Mooi, rustige plaaservaring.
Marlene H - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderful, peaceful,.
Marcelle E - Jul 2023
Algehele gradering
40th birthday celebration.
Amanda L - Jul 2023
Algehele gradering
Rustigheid met pragtige uitsigte.
Amy C - Jul 2023
Algehele gradering
Relaxing. Gorgeous and serene.
Riksha R - Jul 2023
Algehele gradering
It was amazing, beautiful views.
Tracy V - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful and tastefully decorated cottage, stunning scenery, well-equipped and just what we needed for an overnight stay.
Inneke J - Jul 2023
Algehele gradering
Alles en nog meer !
Franseth S - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was een van die lekkerste blyplekke tot dusver wat naby die Kaap is!
Patricia L - Jun 2023
Algehele gradering
Despite the weather we had a wonderful time.
Naomi B - Feb 2023
Algehele gradering
Peaceful, beautiful, fulfilling and serene.
Jason S - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Leon Johannes D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Wicus K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker, pragtige omgewing en gerieflike verblyf.
Stephan V - Des 2023
Algehele gradering
Goeie ligging, netjiese en skoon verblyf. Duur vir middel inkomste familie.
Morkel B - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Saronsberg Vineyard Cottages se terugvoer
Beste Morkel, Dankie dat jy jou persepsie deel en verstaan dat jy "plaas" verblyf bespreek het. Hierdie situasie het ontstaan as gevolg van die onverwagte sommer reenval wat ons gehad het - insekte het in alle gebiede vermeerder. Ons doen gereelde plaagbehandelings. Wees verseker dat ons wel hoë waarde heg aan kompromislose netheid en higiëne. Ongelukkig kan ons nie die weerstoestande en al die gevolglike probleme wat dit meebring, beheer nie. Wees asseblief verseker dat ons dit wel na die beste van ons vermoë probeer beheer en behandel. Ons verbind tot die implementering van al die nodige prosedures om die heel beste vlak van higiëne op alle gebiede te handhaaf. Dankie vir jou kommer oor hierdie kwessie.
Luciana van Huyssteen
Akkommodasie Bestuurder
Edwin S - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful, comfortable, and relaxing.
Tania J - Jul 2023
Algehele gradering
Expensive and luxurious, but not relaxing.
Lees meerSaronsberg Vineyard Cottages se terugvoer
Thank you for taking the time to share your feedback about your recent stay with us Tania. We truly appreciate your kind words about our location, well-maintained cottages, and the comfort of our beds.
We apologize for any inconvenience you experienced during your stay.
Regarding the wood, we faced a challenging situation due to flooding in Tulbagh a few weeks back. Finding dry wood has been extremely difficult at the moment, and we apologize for any inconvenience this may have caused during your stay.
Regarding the Dalewood cheese platters, we take pride in offering high-quality cheese, and they are quite popular among our guests. We apologize if there was any miscommunication or if your expectations differed from what we provide.
Our policy of upfront payment ensures a smooth and hassle-free experience for our guests. We understand that guests may sometimes forget to settle their bills, and this policy helps us maintain efficiency in our operations.
Regarding the Wi-Fi outage during your stay, it was an unfortunate situation affecting the entire Tulbagh area; we did communicate this via email.
In our welcome email sent a day before your arrival, we provided clear information about what to expect during load-shedding.
We appreciate your valuable feedback, and we hope you understand that some situations are beyond our control.
We are continuously working to provide the best possible experience for our guests and appreciate your understanding.
If you have any further questions or concerns, please feel free to reach out to us directly. We hope to have the opportunity to welcome you back in the future for a more enjoyable stay.
Regarding the Wi-Fi and load-shedding, we apologize for the inconvenience caused. We'll work on improving the stability of our internet service, and we'll explore alternative solutions for preparing hot beverages during load-shedding.
We hope to have the chance to welcome you back and offer you an even more relaxing and enjoyable stay in the future.
Alida R - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Veronique B - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful and functional cottage.
Jordan W - Jul 2022
Algehele gradering
Absolutely beautiful.
Lees meerHenry F - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfekte verblyf.
Latasha N - Jan 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Francois V - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Lisl V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker, regtig 'n baie mooi huisie.
Marlise D - Jul 2022
Algehele gradering
Amazing views, fantastic service and excellent accommodation.
Lorenza F - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rustige omgewing en genoeg oop spasie vir die kinders. Pragtige kothuis.
Jeani J - Jul 2022
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf vir troues in die omgewing.
Carl O - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Mandy H - Des 2021
Algehele gradering
Comfortable and tranquil.
Lindi D - Nov 2021
Algehele gradering
Rustige en baie kalm atmosfeer.
Johan H - Okt 2021
Algehele gradering
Great plek
Alma S - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervaring. Silwerskoon. Baie gerieflik.
Karel V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Alicia W - Aug 2021
Algehele gradering
Perfect mini break.
Ilse H - Jul 2021
Algehele gradering
Peaceful, cosy and pleasant.
Nikki J - Jul 2021
Algehele gradering
A much needed break in the countryside.
Jan B - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderful. Peaceful and soul food.
Lauren R - Jul 2021
Algehele gradering
It was the best birthday getaway. Absolutely magical!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was die beste verjaarsdagwegbreek. Absoluut magies!
Met aankoms het dit alreeds gevoel asof ons bederf was met die lieflike verrassing en pragtige dekor. Die detail, die skoon plek, en dit het baie veilig gevoel. Ek sal terug moet kom om die wynproe te ervaar en alles anders wat hierdie lieflike plek het om te bied.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Annalize L - Jun 2021
Algehele gradering
Baie rustig en mooi.
Johann Priem P - Jun 2021
Algehele gradering
Lieflike omgewing met baie om te sien in die onmiddelike omgewing.
Murry B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Shanine M - Mrt 2021
Algehele gradering
Relaxing.
Tania K - Jan 2021
Algehele gradering
Absoluut ongelooflik! Alles wat jy nodig het, is voorsien
Cornell E - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtig!
Antoinette T - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Margaretha B - Feb 2021
Algehele gradering
Goed toegeruste kothuise. Perfekte ligging vir ’n wyntoernaweek.
Brandon R - Jun 2021
Algehele gradering
Lovely accommodation in a fantastic town with great wines.
Carmen M - Jan 2021
Algehele gradering
Enjoyed the tranquility.
Corlia K - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier, dankie.
Saronsberg Vineyard Cottages se terugvoer
Hi Corlia,
Thank you for your review!
You have stayed with us before and could have just emailed us to confirm the beds in your cottage and I would have moved you to a cottage with King beds.
We look forward to welcoming you back to Saronsberg again.
Best,
Luciana
Yolandi B - Des 2020
Algehele gradering
Beautiful stay.
Lees meerBrendan S - Des 2020
Algehele gradering
Delightful, pleasant, ideal.
Marilyn A - Okt 2020
Algehele gradering
Ons verblyf by Saronsberg was baie aangenaam. Werkers en bestuur was baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal vir seker Saronsberg aanbeveel, indien u 'n rustige wegbreek nodig het.
Dienie M - Sep 2020
Algehele gradering
Baie rustig. Veilig gevoel en alles netjies en skoon. Sal graag nog 'n prop in die kombuis wou he en ook werksoppervlak.
Deidre V - Sep 2020
Algehele gradering
Best getaway ever
Elmarie V - Sep 2020
Algehele gradering
Was puik ingerig
Pieter V - Aug 2020
Algehele gradering
Baie mooi en lekker gekuier.
Marcelle E - Aug 2020
Algehele gradering
Ongelooflike wegbreek!
Ben F - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie rustig. Mooi omgewing.
Jo-ann H - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtig en luuks!
Chris P - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Saronsberg Vineyard Cottages se terugvoer
Wonderful having you and your friends here Chris, we look forward to your next visit.
Hannetjie K - Feb 2020
Algehele gradering
Dit is die tweede keer dat ons by Saronsberg oorbly en ons het ongelooflik lekker gekuier. Dit is rustig, die plekkie bevat alles wat jy mag nodig kry en die natuurskoon en sterreprag is asemrowend mooi. Julle sal ons beslis weer sien!
Saronsberg Vineyard Cottages se terugvoer
Thank you for taking the time to review your stay Hannetjie!
We hope you visit again soon ☺
Nadia C - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Adriaan R - Des 2020
Algehele gradering
Smaakvol, rustig, uitstekende diens.
Bennie A - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was werklik 'n besonderse naweek en ons het as gesin/familie heerlik gekuier!
Jan L - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik rustig en 'n pragtige omgewing.
Saronsberg Vineyard Cottages se terugvoer
Thank you for taking the time to review your stay Jan.
We hope you will visit again soon.
Amanda W - Jan 2020
Algehele gradering
Die 3 dae wat ons by Saronsberg spandeer het was kos vir die siel!
Almarie G - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflike kothuis.
Arnulf S - Des 2019
Algehele gradering
Beste.
Saronsberg Vineyard Cottages se terugvoer
Thank you Arnulf! We look forward to your next stay.
Geruan G - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlik! Magical!
Saronsberg Vineyard Cottages se terugvoer
Thank you so much for your review, Geruan.
We look forward to having your magical day on our farm.
Carlin P - Jul 2019
Algehele gradering
Saronsberg is the ultimate choice for a "not to far" comfortable, cosy, "feel at home" stay for couples, friends and family with children.
Lees meerHeynco N - Aug 2019
Algehele gradering
Asemrowend mooi en baie lekker wyn.
Thersia K - Jan 2019
Algehele gradering
Puik!
Saronsberg Vineyard Cottages se terugvoer
Thank you so much for your Wonderful review Thersia.
We hope to welcome you back to Saronsberg very soon.
Alita N - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly, dankie!
Mari P - Nov 2019
Algehele gradering
Baie rustig en mooi.
Saronsberg Vineyard Cottages se terugvoer
Thank you for taking the time to review your stay Mari. We look forward to your next visit.
The Saronsberg Team
Chantel G - Jul 2019
Algehele gradering
Mens voel gemaklik en tuis, ingerig met alles wat mens nodig het.
Gideon S - Okt 2018
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Nadia O - Okt 2018
Algehele gradering
Perfeksie!
Lynn V - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlik en rustig.
Riaan F - Jun 2018
Algehele gradering
Rustigheid in die wingerde met alles wat jy nodig het.
Lees meerEsmé S - Mei 2018
Algehele gradering
'n Heerlike net-ver-genoeg-uit-die-Stad wegbreek om die hare te laat hang in 'n lieflike natuurskoon.
Saronsberg Vineyard Cottages se terugvoer
Thank you for your great review.
We look forward to welcoming you back to Saronsberg.
Leani J - Okt 2018
Algehele gradering
Salig.
Dorie F - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Eretha D - Jan 2018
Algehele gradering
'n Pragtige kothuis met die mooiste omgewing. Wat 'n voorreg om so tussen die wingerde te bly.
Saronsberg Vineyard Cottages se terugvoer
Thank You for your review and rating Werner.
We look forward to welcoming you back to Saronsberg.
Nick V - Aug 2018
Algehele gradering
Dit baie geniet.
Jacques E - Des 2018
Algehele gradering
Lekker maar swak diens.
Saronsberg Vineyard Cottages se terugvoer
Hi Jacques, I am so sorry to hear that you had poor service.
I have no correspondence where you asked for an east facing cottage or asked to move. Please let us know who you spoke to.
Hein G - Feb 2018
Algehele gradering
Puik!
Werner B - Sep 2018
Algehele gradering
Lieflik.
Susan B - Des 2017
Algehele gradering
Perfek!
Saronsberg Vineyard Cottages se terugvoer
Thank you for the 5-star rating Susan.
We hope to welcome you back to Saronsberg very soon.
Lizemari L - Jul 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en gemaklik.
Lienkie V - Jun 2017
Algehele gradering
As jy wil wegbreek van die besige stad of dorp is Saronsberg die plek vir rustigheid met 'n glas wyn in die hand.
Saronsberg Vineyard Cottages se terugvoer
Thank you for your feedback Lienkie.
We hope to welcome you back to Saronsberg in the near future.
Best regards,
Luciana
Helene S - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly met pragtige uitsig oor berge.
Eugene B - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig, vriendelike omgewing.
Johan N - Jul 2017
Algehele gradering
Alles netjies en baie rustig.
Saronsberg Vineyard Cottages se terugvoer
We hope to welcome you back again soon.
Best Regards
Luciana
Paul K - Okt 2017
Algehele gradering
Swak diens maar mooi, netjies.
Lees meerWerner B - Sep 2016
Algehele gradering
Rustig en ontspanne met die mooie natuur, kon nie vir beter gevra het nie.
Jaco K - Sep 2016
Algehele gradering
Voeding vir die siel.
Melisa C - Jul 2016
Algehele gradering
Baie mooi, rustige verblyf.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 51 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waveren-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang