Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saxe-Coburg Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 60, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Saxe-Coburg Lodge is sentraal geleë in die historiese hartjie van die pragtige dorpie Prince Albert, Wes-Kaap, Suid-Afrika, stapafstand van al die restaurante, kunsgalerye, antieke winkels en besienswaardighede af.

Ons verblyf bestaan uit 5 luukse lugversorgde tuinslaapkamers met en suite-badkamers en skouspelagtige uitsigte oor die Swartberge. Alle kamers het privaat ingange met patio's en is toegerus met lugversorging, oorhoofse waaiers, verwarmers, elektriese komberse vir koel winteraande, tee- en koffieskinkborde, kluise, haardroërs, platskermtelevisies en yskassies. Die verblyf maak gebruik van sonkrag.

Gaste kan ontspan in 'n 1 hektaar parkagtige tuin met 'n swembad en asemrowende uitsigte oor die nabygeleë Swartberge. Alhoewel ons in die middel van die dorp is, bly daar 'n plattelandse atmosfeer. Op ons suidelike grens maak 'n wingerd van aansien 'n bekroonde dessertwyn Soet Karoo. Ons buurman in die noorde het 'n olyfboord van 500 bome geplant. Ons praat Engels, Afrikaans, Frans en Duits.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Paul G
Saam met vriende
5.0
Was very pleasant. Very clean, in the centre of town and very quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Sally W
5.0
Very comfortable. Comfortable, clean and hospitable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
David M
Saam met lewensmaat
5.0
We enjoyed it. Really enjoyed staying there and the hosts were very friendly. We will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Toby C
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut gem! Warm welcome, beautiful suite. Wonderful bed. Great food.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Beth H
Saam met vriende
5.0
What a wonderful find in the heart of this beautiful village. Well-appointed rooms in a quiet private garden. Delicious breakfast and w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Regina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 60, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saxe-Coburg Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 60, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmEHUeFR7tOwNg8nFwgylWnDlfL8zlSKNP9LICcCUz8bIEGoS6S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 60 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.222631517124 22.029777842189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang