Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Scalarhoney Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Laura S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Back to nature. This was our second stay at Scalarhoney Lodge. Love it for its remoteness and off the grid living! You have time to explore the hiking routes or just chill next to the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobias G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie lekker om terug in die natuur te wees. What an awesome destination, free from cell phones, TV, and WiFi. If that is your kind of weekend, you need to get away from the city life, it's here. You are right next to a river and the water rushing over the rocks will put you to sleep. The water from the river is the best drinking water I have ever tasted. Andre, the owner, with his second in command, takes care of everything. Thank you for everything. See you soon. PS: We need a few more markers for directions to the lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendro N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Wegbreek uit die besige lewe. Ongelooflike mooi area. Als was net lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Rustic, off grid, nature, relaxing. Now this is a location everyone should experience at least once in their lives. It is more off the grid, so come prepared. No signal, which is great as it allows you to fully be present and enjoy the gorgeous mountain views. Although there is WiFi access closer to the owners' relaxing pad, this is created for the people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael Peter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jun 2024

Directions are poor, there is no electricity, and it is very primitive. Hi, not bad but the advertisement did not show or give a true reflection of the lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Janine T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Woorde en foto's kan nie beskryf wat jy by Scalarhoney Lodge ervaar nie. Wat 'n wonderlike voorreg om hierdie "stukkie hemel op aarde" te kon geniet. Asemrowende natuurskoon waar jy jouself weer kan vind en André se gasvryheid is 'n wen kombinasie. Ons sal beslis weer gaan en kan dit vir jonk en oud aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maurine E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Little cabin in the woods. Little cabin in the woods with the best bed you've ever seen, cosy and cute and very hidden away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chenelle W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Absolutely fantastic. All I can say is if you need a good break to recharge, come here. Beautiful nature, peaceful and lots to explore. Winding down by a gorgeous babbling river and fire with stunning moon rises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Scalarhoney Lodge
Dat was ń voorreg om julle te kon huisves. Vertrou ons sien julle gou weer, net vir langer.

Annerene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Pragtige uitsig. Kon nie vir n beter plek gevra het o af te skakel nie. Die watervalle is moet om te stap. Baie klim en nat. Nog baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Scalarhoney Lodge
Dankie vir die pragtige resensie.

Madelein L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Dis nou 'n lekker wegkom van Gauteng vir paartjies! Dis pragtig! Meer reg in die middel van die natuur gaan jy nie kry nie. Ver weg van alles. Bly by die rivier, gaan hike, gaan swem, braai, slaap knus. Fantastiese plek vir paartjies! Eienaar verskriklik vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Tsitsikamma Bergreservaat, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU0y3VytD1LQqR39KcNT1friXxbiTErnh3JAePgRj08RoigvSjc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Off the R62 Tsitsikamma Mountain Reserve 6411 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.889269922285 23.881621468925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang