Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Scalarhoney Lodge

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Tsitsikamma Bergreservaat, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Scalarhoney Lodge is in die Tsitstikammaberge en bied aan gaste 'n holistiese en rustige wegbreek.

Hierdie oord bied aan gaste 'n keuse tussen die HoneyBush Cabin of die Buchu Boomhuis, en Buchu met slaapplek vir 3 gaste wat beide langs die rivier geleë is.

Die huisie het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die huisie het ook 'n aparte kombuis met 'n tweeplaatstoof, yskas, eetgerei en breekware.

Buchu Boomhuis het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Hierdie eenheid het 'n privaat kombuis met 'n gas-tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en 'n yskas. Ekstra kinders kan geakkommodeer word, maar gaste moet hulle eie tente saambring.

Daar is braaigeriewe en troeteldiere is welkom mits vooraf gereël. Let asb. dat daar die parkeerplek 250 m van Buchu Boomhuis af is.

Gaste kan in die rotspoel of rivier afkoel of in die omgewing se inheemse fynbos met verskeie protea-spesies gaan wandel en stap. Heuningbostee word op die perseel gegroei en dit is saam met ander gesondheidsprodukte op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Laura S
Saam met lewensmaat
5.0
Back to nature. This was our second stay at Scalarhoney Lodge. Love it for its remoteness and off the grid living! You have time to exp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Tobias G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker om terug in die natuur te wees. What an awesome destination, free from cell phones, TV, and WiFi. If that is your kind of w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Hendro N
Saam met lewensmaat
5.0
Wegbreek uit die besige lewe. Ongelooflike mooi area. Als was net lekker.
Aug 2023
Janine T
Gesin met tieners
5.0
Woorde en foto's kan nie beskryf wat jy by Scalarhoney Lodge ervaar nie. Wat 'n wonderlike voorreg om hierdie "stukkie hemel op aarde" te kon geniet. ...
Sien meer
Mei 2023
Ashley D
Saam met lewensmaat
4.8
Rustic, off grid, nature, relaxing. Now this is a location everyone should experience at least once in their lives. It is more off the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Langs die R62, Tsitsikamma Bergreservaat, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
  • Gaste dink Scalarhoney Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tsitsikamma Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Tsitsikamma Bergreservaat, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU0y3VytD1LQqR39KcNT1friXxbiTErnh3JAePgRj08RoigvSjc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Off the R62 Tsitsikamma Mountain Reserve 6411 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.889269922285 23.881621468925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang