Schaapkraal Cottages
Kry 40% af vir verblyf voor 23 November 2024. Bespreekbaar tot 7 Okt 2024
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: JT 68, Deel 2, Schaapkraal, Dullstroom, 1120, Mpumalanga
-
Vanaf
R3 120R1 872 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Schaapkraal Cottages is in die skilderagtige omgewing van Dullstroom geleë en bied 'n rustige plaasstylverblyf aan gesinne of 'n groep vriende.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Twee van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamers het 'n stort of 'n bad. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die sitarea het gemaklike sitplek en lei na die oopplan-kombuis en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en daar is ook 'n houtkaggel vir koeler aande. Die vermaakarea het binnebraaigeriewe en op warmer dae is 'n buitebraai-area beskikbaar. Daar is sonpanele met 'n kragopwekker wat rugsteunkrag tydens kragonderbrekings bied. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Schaapkraal Cottages is op 'n werkende beesplaas geleë en bied skilderagtige roetes vir wandeling, voetslaan en fietsry. Gaste kan boonop die 3 foreldamme geniet wat perfek vir kunsvlieghengel-entoesiaste is. Hierdie kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na avontuur of rustigheid.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Talana Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- JT 68, Deel 2, Schaapkraal, Dullstroom, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Schaapkraal Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Highlands Meander Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: JT 68, Deel 2, Schaapkraal, Dullstroom, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang