Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoongelegen Rooms

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongelegen, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Schoongelegen Rooms is gerieflik naby die N2 geleë. Hierdie bekostigbare selfsorgverblyf bied gaste maklike toegang tot die omliggende dorpe en terreine. Ons is 15 km vanaf Riversdal, 26 km vanaf Stilbaai, en 75 km vanaf Mosselbaai geleë.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede en bied slaapplek aan 7 gaste. Elke luukse kamer het 'n dubbelbed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer. 'n Gemeenskaplike kombuis, braaigeriewe en vuurmaakhout is beskikbaar. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. Aandete kan op versoek gereël word.

Gaste kan hul stapskoene saambring vir 'n stap in die veld, of hul bergfietse vir 'n rit deur die platteland. Hierdie is 'n voëlkykersparadys gedurende die lente. Wees deel van die aksie tydens skeer en oes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Karen M
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige omgewing. Die huis is baie goed toegerus. Ons het heerlik ontspan. Ons het heerlik gebly!
Jul 2024
Liezel K
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. It was lovely! We really enjoyed it!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Philip V
Saam met vriende
5.0
Oornag. Netjies, skoon en goed toegerus. Sal weer van die verblyf gebruik maak.
Mei 2024
Yolande V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige plaas verblyf naby hoof roete. Ons het drie nagte oorgebly en daagliks Stilbaai toe gery. Die eenheid is goed toegerus met alles wat benodig w...
Sien meer
Jan 2024
Marieta O
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie lekker uitspan-ontspan plek.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Schoongelegen, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Schoongelegen Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongelegen, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1OWQ0MTlkLWVmMDMtNDU1MC1iZGM3LTZmM2M5NjY0MDY5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Schoongelegen Riversdal 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.175212552373 21.315716421609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang