Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoongezicht Holiday Accommodation

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Louise D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ons sal almal sonder enige voorbehoude aanbeveel om in Immerzee te gaan oorbly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

'n Heerlike rusplek wat stylvol, netjies en met gasvryheid bedryf word. 5 ster verblyf op sy beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleeen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Nico en Marts. Dit was 'n besondere voorreg om vyfster gaste te kon ontvang. Vertrou ons paaie kruis weer in die toekoms.

Amanda V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Die is 'n pragtige kamer - met 'n asemrowende uitsig. Die aandag tot die fyner detail is merkwaardig. Knap gedaan. Die kamer bo myne het ongelooflik baie geraas gemaak tot vroeg oggendure en die mure is nie klankdig nie. Ek stel voor dat julle 'n stilletijd beperking insit van ten minste 10 nm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleeen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar en wenke. Ons sal verseker daaraan aandag gee. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om jou weer te kan huisves.

Ane D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ons het so lekker gebly. Lieflike uitsig! Immerzee het al ons verwagtinge oortref! Ons is baie gasvry ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die dekor is besonders en die spieel in die badkamer is 'n wenner! Beslis een van die mooiste plekke wat ons al besoek het en sal dit vir almal aanbeveel! Julle sien ons definitief weer in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleeen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Baie dankie. Ons is opreg dankbaar dat julle die verblyf by Schoongezicht so aangenaam en positief beleef het. Hoop ons sien julle spoedig weer.

Santie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Voel voorwaar soos 'n huis weg van die huis! Dit was die lekkerste, wonderlikste plek om te rus en te ontspan! Om uit elke venster die see te sien en dit te hoor, met alles wat mens nodig het. Goeie bed met heerlike beddegoed. Lekker groot stort! Wonderlike gasheer en gasvrou wat ons soos ou vriende behandel het en op die hande gedra het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniela O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfect. Dit was die perfekte plekkie om te wees vir 'n paar rustige dae. Baie netjies, skoon, veilig en baie vriendelike gesheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleeen
Schoongezicht Holiday Accommodation
dankie! Hoop ons sien julle weer!

Karen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

It was lovely. It was absolutely superb. Lovely hosts were very friendly and their personal touch could be seen in the apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleeen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Thank you, Karen. It was a great privilege to host you. Hope to see you again soon.

Miranda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Puik, puik, puik! Ons blyplek was gerieflik met alles wat mens nodig het om lekker vakansie te hou. Uiters skoon en netjies met pragtige dekor. Die bed slaap lekkerder as ons sn by die huis! Die see is letterlik 'n klipgooi ver met 'n wandelpad al langs die pragtige kuslyn. Die eienaars is tops! Hulle kan nie genoeg doen om hul gaste tuis te laat voel nie. Ons het as vreemdelinge daar aangekom en weggegaan as vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleeen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Baie dankie Miranda vir jou positiewe terugvoer m.b.t. jou verblyf in Zuiderzee. Dit was vir ons 'n baie groot voorreg om jou te kon ontmoet en te huisves.

Etienne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Onverbeterlik, fantasies! Schoongezicht is 'n fantastiese verblyfplek, baie skoon en netjies, puik toegerus, perfekte ligging, met wonderlike gasvrye eienaars. Ons sal beslis weer daar gaan kuier en kan dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleeen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, Etienne. Ons waardeer dit opreg. Praat vorentoe.

Henrita J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekende verblyf en gasvryheid van die eienaars is van hoogs gehalte. Die verblyf was van uitstekende gehalte en die diens was puik. Die vriendelikheid en gasvryheid van die eienaars is uit die boonste rakke. Sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak. Dis regtig 'n pragtige blyplek en die moeite werd om te bespreek. Het ons verblyf baie geniet. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cathleeen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bieto-laan 6, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12ce2a7e461e847205c9383da8b94cc14bf7405f9c9c2b72825647d2ed983bb29579063806c735afb3a625759c96c7aa1046?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 6 Bieto Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42576300866 21.342800418771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang