Schoongezicht Holiday Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Cathleeen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
John M - Sep 2024
Algehele gradering
One of the best and quite affordable.
Louise D - Sep 2024
Algehele gradering
Ons sal almal sonder enige voorbehoude aanbeveel om in Immerzee te gaan oorbly.
Nico K - Sep 2024
Algehele gradering
'n Heerlike rusplek wat stylvol, netjies en met gasvryheid bedryf word.
Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer
Nico en Marts. Dit was 'n besondere voorreg om vyfster gaste te kon ontvang. Vertrou ons paaie kruis weer in die toekoms.
Amanda V - Aug 2024
Algehele gradering
Die is 'n pragtige kamer - met 'n asemrowende uitsig.
Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar en wenke. Ons sal verseker daaraan aandag gee. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om jou weer te kan huisves.
Ane D - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het so lekker gebly. Lieflike uitsig!
Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer
Baie dankie. Ons is opreg dankbaar dat julle die verblyf by Schoongezicht so aangenaam en positief beleef het.
Hoop ons sien julle spoedig weer.
Santie H - Aug 2024
Algehele gradering
Voel voorwaar soos 'n huis weg van die huis!
Daniela O - Mei 2024
Algehele gradering
Perfect.
Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer
dankie! Hoop ons sien julle weer!
Karen M - Mei 2024
Algehele gradering
It was lovely.
Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer
Thank you, Karen. It was a great privilege to host you. Hope to see you again soon.
Miranda B - Apr 2024
Algehele gradering
Puik, puik, puik!
Lees meerSchoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer
Baie dankie Miranda vir jou positiewe terugvoer m.b.t. jou verblyf in Zuiderzee. Dit was vir ons 'n baie groot voorreg om jou te kon ontmoet en te huisves.
Etienne J - Apr 2024
Algehele gradering
Onverbeterlik, fantasies!
Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, Etienne. Ons waardeer dit opreg. Praat vorentoe.
Henrita J - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en gasvryheid van die eienaars is van hoogs gehalte.
Marelize M - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier, sal definitief volgende keer langer kuier.
Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer
Baie dankie Marelize vir jou positiewe terugvoering. Ons was bevoorreg om jou te kon huisves. Vertrou ons sien mekaar weer.
Mareli V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf en gasvrye gashere.
Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer
Baie dankie Mareli, dit was 'n voorreg om jou te huisves! Nogmaals baie dankie vir die uiters skoon en netjiese agterlaat van Zuiderzee!
Philip en Cathleen
Anneke V - Feb 2024
Algehele gradering
Uitsonderlike verblyf.
Cheryl K - Feb 2024
Algehele gradering
Friendly hosts, impeccably clean and safe.
Paul R - Jan 2024
Algehele gradering
Niks om oor te kla nie, alles was puik (selfs die weer)!
Sonet B - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer
Sonet en dankie vir julle positiewe kommentaar, ons waardeer dit opreg! Hoop ons sien julle weer!
Louis T - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer
Dankie Louis. Julle is model gaste! Hoop ons sien julle weer!
Karien S - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer
Baie dankie Karien, vir jul positiewe kommentaar en terugvoering! Duisend dankies dat julle Schoongezicht in so n netjiese toestand agtergelaat het. Julle was voorwaar model gaste.
Lize D - Jul 2023
Algehele gradering
Onbeskryflik.
Lees meerSchoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer
Wat 'n vreugde om julle te kon ontmoet. Jul positiewe belewenis van Jongensfontein en Schoongezicht is waarna ons streef. Sien julle hopelik spoedig weer.
Christine T - Mei 2023
Algehele gradering
Phillip en Cathleen verwelkom jou hartlik opreg, dat jy soos familie voel. Baie behulpsaam. 'n Netjiese, gerieflike, skoon plekkie met alles wat jy nodig het.
Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer
Baie dankie Christene en Kobie vir julle positiewe terugvoer oor Scoongezight. Ons raak telkens opgewonde en is opreg dankbaar as ons gaste Scoongezicgt positief ervaar en beleef. Dankie vir nog twee liewe vriende in ons lewens.
Attie B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, alles is daar wat jy benodig. Stunning uitsig.
Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer
Baie dankie dat julle Schoongezicht gekies het. Julle was wonderlike gaste wat alles waardeer en die plek in 'n onverbeterlike toestand agter gelaat het.
Morne P - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Die verblyf is baie netjies en goed toegerus. Die see-uistig is asemrowend mooi.
Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer
Ons is opreg dankbaar dat julle die fasiliteit so positief beleef het, dit was n voorreg om julle te ontvang!
Marna E - Mrt 2023
Algehele gradering
Was heerlik rustig!
Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer
Baie dankie Marna, dat julle Schoongezicht gekies het. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê. Glo dat ons julle weer sien.
Frances K - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer
Dit is net 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang. Julle is twee aangename heerlike mense. Hoop ons sien mekaar weer spoedig.
Mac M - Feb 2023
Algehele gradering
Begin met 'n hartlike ontvangs vanaf die Potgieters. Akkommodasie was uit die boonste rake met meer as wat ons verwag het.
Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer
Mac en Annerie, Ons is opreg dankbaar dat julle Schoongezicht positief beleef en waardeer het. Ons glo en vertrou dat ons julle weer sal sien. Julle was gaste duisend!
Piet S - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer
Baie dankie Piet en Rene. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê. Maak weer so.
Estelle V - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met mooi see uitsig.
Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer
Baie dankie Estelle. Hoop ons sien julle binnekort weer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bieto-laan 6, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang