Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoongezicht Holiday Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bieto-laan 6, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Schoongezicht Holiday Accommodation bied gerieflike, moderne woonstelle in Jongensfontein. Die eenhede is volledig toegerus en bied uitstekende selfsorgverblyf met pragtige see-uitsigte, net 50 m vanaf die hoogwatermerk en 'n voetpaadjie langs die strand.

Immerzee beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea beskik oor 'n slim-TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n glas-skuifdeur wat na die balkon oopmaak.

Zuiderzee is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, lugbraaier, elektriese braaipan, alle eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Verder kan gaste die gratis, onbeperkte WiFi gebruik en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die strand en promenade, wat stapafstand van die eenheid af is, bied verskeie doendinge soos swem, skubaduik, snorkel, visvang, ens. Hierdie manjifieke fasiliteit is 50m van die hoogwatermerk af met 'n ware see-ervaring.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Louise D
5.0
Ons sal almal sonder enige voorbehoude aanbeveel om in Immerzee te gaan oorbly. Sien sterre.
Sep 2024
Nico K
Saam met lewensmaat
5.0
'n Heerlike rusplek wat stylvol, netjies en met gasvryheid bedryf word. 5 ster verblyf op sy beste!
Sep 2024
Amanda V
5.0
Die is 'n pragtige kamer - met 'n asemrowende uitsig. Die aandag tot die fyner detail is merkwaardig. Knap gedaan. Die kamer bo myne het ongelooflik b...
Sien meer
Aug 2024
Ane D
Saam met vriende
5.0
Ons het so lekker gebly. Lieflike uitsig! Immerzee het al ons verwagtinge oortref! Ons is baie gasvry ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die dekor is...
Sien meer
Aug 2024
Santie H
Saam met lewensmaat
5.0
Voel voorwaar soos 'n huis weg van die huis! Dit was die lekkerste, wonderlikste plek om te rus en te ontspan! Om uit elke venster die see te sien en ...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cathleeen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bieto-laan 6, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Schoongezicht Holiday Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bieto-laan 6, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12ce2a7e461e847205c9383da8b94cc14bf7405f9c9c2b72825647d2ed983bb29579063806c735afb3a625759c96c7aa1046?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 6 Bieto Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42576300866 21.342800418771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang