Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schrikkloof Private Nature Reserve

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Madie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Aangename verrassing! Ons was regtig aangenaam verras! Die kamer was baie netjies, skoon en gerieflik. Die personeel is almal baie vriendelik en hulpvaardig en doen moeite vir elke gas. 'n Mens voel amper soos familie teen die tyd dat jy huis toe gaan. Die werk wat gedoen word by die Lions Foundation is merkwaardig en die feit dat alle opbrengs uit Schrikkloof aan die Lions Foundation gaan, maak 'n besoek aan Schrikkloof nog meer die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Murray T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Great location. Excellent service. The room was dated, and the bathroom was poor. The rooms were not up to standard. Old and worn fittings. The bathroom was tiny, dark, and awful. Wooden doors, etc., in desperate need of maintenance. There was no jacuzzi (which was advertised).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Antoinette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Ongelooflik mooi, ontspannend, luukse kamers. Lieflike plek om weg te breek, kans gekry om te ontspan in die pragtige natuur. Die chef is uitstekend en al die personeel is behulp saam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Awesome and relaxing. The staff are super friendly. I have lots of allergies. They catered for me to ensure I could eat the meals. Thomas the manager is amazing and so is the chef. The guide is so knowledgeable and the game drive was awesome. The lion sanctuary is just amazing. You hear them roar during the evening and early morning. These are all rescued Lions. They are so well looked after. It is so peaceful there. We did not see much game but the experience was amazing. Road getting there is a dirt road so be prepared.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marleze E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Heerlike, warm ontvangs en gevoel. Baie vriendelike diens. Kamers is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Uitstekend van begin tot einde. Onvergeetlike ervaring en 10/10 van begin tot einde! Uitstekende personeel, uitsonderlike diens en vriendelikheid. Wildrit en veldgids is ongelooflik. Luukse kamers en fantastiese kos! Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

Rustige wegbreek. Ons het ons 22stee huweliksherdenking gevier. Schrikkloof was presies waarna ons op soek was. Pragtige natuur, intiem, heerlike kos. Die werk wat met leeus gedoen word het ons regtig beïndruk. Ons kan Schrikkloof aanbeveel as jy rus vir jou gemoed soek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chad T
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Feb 2022

Great place, slow service. We were given specific times for breakfast and dinner and arrived accordingly, but we we had to wait an hour each time to be served. This was a big inconvenience traveling with a baby. Breakfast options were very limited and not great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Schalk J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Rustige wegbreek om weg te kom van dolle gejaag en kwaliteit-tyd saam met lewensmaat deur te bring. Ek en vroulief het op Schrikkloof afgekom en besluit dit lyk na die ideale plek om ons huweliksherdenking te vier in rus en vrede en weg van die dolle gejaag van ons lewens en ons was nie vir 'n oomblik spyt nie. Schrikkloof is rus en vrede self. Die personeel is baie vriendelik en die diens voortreflik. Dit kom teen 'n prys maar alhoewel die verblyf duurder was as wat ons gewoonlik spandeer op enige wegbreek, voel ek tog dat as mens in ag neem die kwaliteit van die verblyf, kos, area en dat etes en 'n wildrit deur 'n baie ervare gids en wat regtig interessant was alles by die prys ingesluit is, dan kry mens eintlik relatief goeie waarde vir geld. Ek wil graag 'n spesiale dankie sê aan Anna, die sjef. Sy mag maar kosmaak! En sy was baie vriendelik en glad nie eers bang om haar kook geheime weg te gee nie - my vrou is daar weg met 'n paar smullekker idees vir heerlike eetgoed en hoe om dit te maak. Fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew D
Kort verblyf
4.6
Nov 2021

Vriendelike en behulpsame personeel. Uitstekende kos. Die grondpad soentoe is gaanbaar. Die lodge het baie trappe en is nie rolstoelvriendelik nie. As dit nie ’n probleem is nie, is die stilte en vrede al wat nodig is vir ’n rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lloreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alma-weg, Schrikkloof Plaas 951, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1daf9ca2e5c5f5a5cf428fe1df04967fb71dac755cdb308e218d088c26ddba4e749918d8611a2a3ee213731a903c97881ea7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Alma Road Farm Schrikkloof 951 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.741959419133 28.161993026733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang