Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 117 resensies vir Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rory P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rory P

Perfect place.

Wonderful accommodation. Will definitely use it as my base when I'm in Stellenbosch.

Elane J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elane J

Fantastiese naweek.

Ons het baie lekker gebly, baie netjiese en mooi plekkie. Die buurt is ook lekker stil. Ons wil wel voorstel dat daar klein matjies voor die beddens gesit word, veral in die winter. Die teëls is nogal koud. Maar verder, was dit regtig heerlik.

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation se terugvoer

Hello Elane, dankie. Ek gaan daar matjies sit.

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation
Anne-marie N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie N

Perfect stay in every way.

Professional yet warm reception, could not fault a single detail of the accommodation.

Adolf J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolf J

Lekker.

Ja, alles soos ons verwag het.

Teresa H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa H

Pragtige plek in mooi veilige buurt.

Schuilplaats gaste huis het alle geriewe gehad wat ons benodig het. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Stefan N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan N

Ongelooflike lekke plek.

Dit was 'n wonderlike plek om te bly. Dit was goed ingerig en ideaal vir twee mense.

Maxine W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maxine W

Cosy, secure, comfortable.

The host was very welcoming and accommodating for an early check-in and check-out times, which helped me to get to meetings on time. The room and en suite were clean and welcoming. I would stay at Schuilplaats Overnight again.

Jenny O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny O

Good value for money.

Good value for money, in a good location. Just to note, no shower soap available.

Dirk V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Uitstekend vir my en gaste doeleindes.

Binne loop afstand van die woonhuis. Slegs vir oorvloei gaste as slaapplek gebruik. Uitstekende diens.

Nicola G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola G

Baie lekker.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die plek is lekker ruim, netjies en skoon. Die eienares is baie vriendelik en gasvry.

Mariechen E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariechen E

Kort maar heerlik.

Vriendelike ontvangs, behulpsaam en daar was alles wat ons nodig gehad het.

Johan L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Dis lekker in Stellenbosch. Dit was 'n verrykende ervaring.

Ons het lekker gebly en lekker gekuier in Stellenbosch. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die fasiliteite in die studio was baie goed.

Manya B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manya B

Was lekker, sentraal.

Baie lekker. Net geen plek om ons koffers met klere neer te sit nie. Kan nie alles uitpak in 'n kas vir 2 nagte nie. Ook geen pakplek in die badkamer vir 'n toiletsakkie nie. Die vensterbank is te klein.

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation se terugvoer

Hello jammer om te hoor. Daar is darem n vier deur kas. Ook 2 dubbelrakkies in badkamer.
Droograk buite op stoep vir klam handdoeke.
Groete
Marie

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation
Martin R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin R

Fantasties!

Perfekte plekkie vir enige persoon!

Celéste V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celéste V

Well kit out apartment with everything you need.

Hair dryer, microwave, gas stove, plug adapters, TV.

Megan P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan P

Rustig en mooi.

Die tannie was baie vriendelik en het die tydjie baie aangenaam gemaak. Sal die plekkie oor en oor aanbeveel.

Jasper D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper D

Clean, cosy, peaceful location.

Lovely hostess. Will definitely be back. Wonderful time spent there. Thank you.

Janico M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janico M

Absolute fantastiese plekkie vir ek en my vrou gewees.

Is privaat en stil. Uistekende diens van die gasvrou.

Dirkie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkie V

Uitstekende waarde vir geld!

Uiters aangename gasvrou en só netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Ek gaan baie beslis weer daar bly!

Marilize S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize S

Baie baie lekker.

Baie veilige omgewing en baie netjies. Sal hulle definitief aanbeveel.

Carin B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B

Ongelooflik lekker gekuier. Baie vriendelik.

Heerlik gebly. Vriendelike area.

Buks J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks J

Fantasties, vreeslik geniet. Sal definitief aanbeveel.

Ons het daar geslaap, was van vroeg tot laat uit. Gasvrou was fantasties met die oulikste hondjie. WiFi was ook 'n bonus.

Zelda C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C

Veilig, netjies, stil en waarde vir geld.

Baie netjies, stil en net wat ons nodig gehad het. Ons het tuis gevoel in die blyplekkie. Sal dit weer in die toekoms bespreek. Groete Arno en dogter Cindelee.

Sandra M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M

Great stay. Will come again!

Marie made us feel so much at home.

Terry I - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry I

Had a wonderful few relaxing days.

A very warm welcome we had. Lovely little place - home from home. Close to shops, etc. Would definitely stay again. Was pleasantly surprised with how spacious it was with a little verandah and kitchenette.

Carin V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V

Baie aangename ervaring.

Gasvrou baie gaaf. Baie gemaklike verblyf.

Reece W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reece W

Gasvryheid in die Boland.

Die eenhede is baie netjies en goed toegerus. Die gasvrou se vriendelikheid het ons tuis en gemaklik laat voel. Ons het heerlik gebly, baie dankie !

Chris S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Vriendelike, effektiewe diens.

Ons waardeer die opgradering wat die gasvrou spontaan vir ons gedoen het. Dis die soort diens wat jou en jou familie weer laat kom!

Wouter V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V

Goed geleë, skoon eenheid, met vriendelike en goeie diens en kommunikasie.

Was 'n baie aangename ondervinding, sal weer daar bly en kan dit aanbeveel.

Danie J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J

Rustige, stil area. Goed geleë om van hier al die rigtings te ry om die Kaap te verken.

Danksy die inverter het die loadshedding nie so groot invloed op ons gehad nie. Baie lekker gekuier en sal beslis eeendag as ons weer die voorrreg het om Kaap toe te gaan by Martie tuis gaan.

Mieke H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke H

Heerlike, waarde vir geld verblyf in Stellenbosch.

Ek was in Stellenbosch vir 'n kursus en hierdie was die perfekte verblyf opsie! Dit is uiters bekostigbaar, netjies en skoon en ideaal geleë. Marie is 'n fantastiese gasvrou en het gesorg dat ons altyd alles het wat ons benodig. En as 'n bonus het haar oulike worshondjie Bella ons elke middag kom groet wanneer ons tuiskom! Ek sal sonder twyfel weer hier tuisgaan met my volgende Stellenbosch besoek en gaan dit beslis vir al my familie en vriende aanbeveel.

Debbie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie H

A comfy and pretty place to stay over.

The accommodation was lovely, clean and comfortable, perfect for our 2-night stay. Pretty garden and safe overnight parking. Our host was very helpful and friendly. Would definitely recommend this.

Werner L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner L

Baie lekker gekuier.

Plek is naby Stellenbosch. Veilige area en baie netjies.

Willem V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Wonderlike kuier, vriendelike mense.

Die uitsig en die grootte van die kamers is worderlik, uitsig gee mens besef van hoe mooi ons land is.

Tracy L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy L

Comfortable and hospitable.

Ideal stay for my requirements, the host is friendly and helpful, and all my needs were met.

Deon B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Netjies, skoon en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly by Schuilplaats. Baie beskostigbaar en geriewe is netjies, skoon en voldoende. Marie is baie vriendelik. Kamer gratis opgradeer. Egter geen inverter en veilige parkering soos geadverteer. Ons sal Schuiplaats aanbeveel.

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation se terugvoer

Hello Deon jammer oor inverter. Dit was nog nuut en uiteindelik nou gestabiliseer. Almal sukkel maar.
Veilige parkering se spasie is 5 meter 20 sentimeter
Stellenbosch se erfies maar klein Bly jul het lekker gebly. Groetnis

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation
Annamari C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamari C

Dit was rustig, skoon en netjies. Het regtig lekker daar ontspan.

Mooi tuintjie en vriendelike diens. Regtig oulik.

Gerbrecht O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerbrecht O

Gerieflik en pragtig.

Alles wat jy sou benodig vir jou verblyf. Sentraal geleë en uitsonderlik mooi. Beslis die plek om te bly.

Armand D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand D

Fantastiese akkommodasie - ek sal dit vir seker aanbeveel.

Baie gasvry, baie netjies en sentraal geleë en baie goeie waarde vir geld. Ek sal weer daar bly en dit ook aanbeveel vir ander.

Charl H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl H

Netjies en baie bekostigbaar.

Sentraal geleë en rustige omgewing.

Maria Elizabeth N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria Elizabeth N

Good value for money.

What I missed there, is Wi-Fi and an aircon. The door is always open between you and the landlord - privacy.

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation se terugvoer

Hi,
Thank you for your feedback.
The door is not locked but closed, allowing access to the swimming pool.
On request, it can be locked.
For the price of R520, it is pretty challenging to have an Aircon running.
WiFi is available for the run-of-the-mill.

Regards,
Marie

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation
Karen B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

An absolute little gem of a place.

I booked a short stay for my Stellies student daughter and myself, for her graduation. I needed somewhere clean, affordable and close to Stellenbosch Central as we would be Ubering everywhere (I live in Johannesburg and flew down for the graduation). Schuilplaats Studio was absolutely perfect - like a little home from home. Absolutely everything was thought about and catered for, it was pristine, and it was very comfortable and quiet. Marie is a superb hostess and we were made to feel very welcome.

Chante O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante O

Dit was absoluut fantasties!

Die vibe is great en die tannie wat dit bestuur is lieflik! Ek het verloof geraak daar, so dit sal altyd baie spesiaal wees vir my.

Karin V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Baie goeie waarde vir geld.

Baie privaat en stil, rustige omgewing.

Melanie P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P

Baie nice.

Perfekte keuse om te rus of net weg te breuk.

Danelle M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle M

Lieflik, vriendelik, ek sal weer daar bly.

Lieflike ligging, was met 'n glimlag gegroet toe ons daar aankom en toe ons vertrek. Al my vrae beantwoord sonder enige probleme, sal weer daar bly as ons in die Kaap is! Sal dalk net vir gaste vertel van die WiFi-wagwoord met aankoms, maar was nie broodnodig nie.

Porthri B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Porthri B

Had everything I needed. Peaceful. Serene. Safe.

All the amenities were there. There is secure parking. The neighborhood was peaceful and safe.

Colette V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette V

Baie gerieflik en netjies.

Ons het 5 nagte tuisgegaan. Die eenheid was netjies en alles wat ons nodig kon hê was beskikbaar. Die gasvrou was ook baie behulpsaam en vriendelik.

Magdelena D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdelena D

Ontvangs was warm en gasvry.

Rustige atmosfeer, huisie warm en liefdevol.

Ronald N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald N

Perseel netjies en skoon, alles wat jy nodig het. Volle DStv was 'n bonus.

Love die braaigeriewe en swembad.

Marthinus G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus G

Baie gerieflik.

Tweede keer wat ek daar bly. Sal weer terugkom. Gas is baie vriendelik. Ligging baie gerieflik.

Samantha B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B

Baie gerieflik.

Als wat ons nodig gehad het vir 2 dae. Vriendelike diens. Het baie veilig gevoel, was net bietjie bekommerd oor kar wat buite parkeer was maar het nie probleme ondervind nie. Sal beslis weer kom.

Gerry J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerry J

Very special time and place.

The hostess was over and above amazing and hospitable. We had a splendid time and loved the place. Bella is very cute as well. Thank you.

Tania V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Tania V

Friendly, helpful host.

Individual traveller or couple will be very comfortable.

Hugo R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hugo R

Uiters teleurstellend.

Die agterdeur kan nie sluit nie - moes besemstok gebruik om te verhoed dat iemand die deur oopmaak. Daar is slegs klein 2-spiraalplaat kookding. Daar is geen lugreëling of verwarmers of bedverwarmers of ekstra komberse nie - en dit was baie koud a.g.v. harde en baie reën. Die parkering aangebied is vir baie klein motors - gevolglik moes my voertuig in straat staan. Daar was kort-kort 'n rondloper met asblik in die middel van die nag en terwyl dit gesous het. Daar het kort-kort voertuie stilgehou by my motor. By 02:00 het ek maar opgestaan en op my rekenaar gewerk sodat ek my voertuig kon dophou. Ons is vroeg die oggend uit en het ons verblyf kanselleer.

Marthinus G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus G

Uitstekend gewees.

Plek is baie gerieflik en naby aan Stellenbosch.

Annemarie K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie K

Very friendly reception from owner.

Although room small it gives you what you need which is clean comfortable accommodation.

Eddie O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie O

Lekker, skoon, maar effens klein en beknop vir 2 mense. Groter mense sal nie in die badkamer inpas nie.

Sien sterre.

Juné K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juné K

Vriendelik, behulpsaam en gasvry.

Plekkie was perfek geleë, naby aan alles. Marie het die ekstra myl gegaan en was so behulpsaam toe ons nie binne die inkloktyd dit kon maak nie as gevolg van 'n laat vlug, sy het selfs die ligte vir ons aan gelos. Dit het soos ons eie huis gevoel. Baie dankie.

Ezbe V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezbe V

Pragtige, gerieflike oornagplekkie!

Schuilplaats oornageenheid was perfek vir my behoeftes. Slegs 'n paar minute vanaf Stellenbosch Universiteit waar my dogter is en 'n paar honderd meter vanaf Bossa restaurant. Die eenheid is skoon, netjies, goed ingerig en pragtig versier met fyn detail. Ek het baie veilig gevoel en Marie is 'n lieflike gasvrou. Sal beslis weer daar tuisgaan!

Annette S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Pragtig en netjies.

Baie dankie vir 'n heerlike aand se verblyf. Baie moeite en skoon en netjies.

Niklas K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niklas K

Practical location, nice facilities.

Practical location for visits to wine farms and Stellenbosch city center. Nice facilities. Friendly host. Good value for money.

Stuart N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart N

Lovely units, clean and well equipped for self catering.

The owner, Marie, was friendly and accommodating to our requests.

Mischke E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mischke E

The stay was perfect.

The accommodation is perfectly suitable for 1 couple - old or young. Very friendly hosts. Self-catering.

Pieter Marius D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Marius D

Klein, knus plekkie om 'n aand te spandeer.

Tydens aankoms is ons begroet deur 'n vriendelike dame aan wie die plek behoort. Sy het ons vlugtig die plekke gewys en toe gegaan. Ek sal werklik die plek vir enigiemand kan aanbeveel wat 1 of 2 aande 'n plekkie soek om in gemak jou kop neer te lê terwyl jy die area besigtig. Die area is lekker stil en privaat. Die vol yskassie wat op eerlikheidstelsel werk was ook vreeslik welkom, want dit was taamlik warm, en die bier was koud. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Babs H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babs H

Bekostigbaar. Alles wat nodig is!

Dankie Marié, baie lekker gebly! Alles wat nodig was was daar! Baie netjies en skoon. Sal beslis weer gebruik maak!

Seannette R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seannette R

Vriendelik, behulpsaam en gasvry.

Ek het die verblyf terdeë geniet. Netjies, veilig en al die nodig geriewe. Marie, jy het my baie tuis laat voel. Dankie.

Stef T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef T

Baie netjies.

Plekkie is baie netjies en gerieflik en naby alles. Wens ons kon langer aanbly.

Roelien H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien H

Netjies en baie vriendelik.

Netjiese kamer, baie vriendelike ontvangs. Sal definitief aanbeveel.

Alexandrea L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandrea L

Wonderlik.

Dit was wonderlik en rustig.

Jackie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie D

Fantasties en gesellig!

Die plekkie was so mooi en netjies. Marie het ons so tuis laat voel en lekker gesels!

Hannelie A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie A

Waarde vir geld.

Marie het ons baie welkom laat voel en ekstra moeite gedoen sodat ons vroeër kon inklok as wat daar reël is. Keurig versorgde plek, met alles wat jy nodig het. Baie dankie vir haar!

Wouter K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter K

Aangenaam en rustig.

Vriendelike ontvangs. Goed toegerus. Prysklas sakpas. Aan te beveel. Dankie.

Thys O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys O

Ons het so tuis gevoel asof dit ons eie huis was!

Bespreking en alle kommunikasie daarna het glad verloop. Ons was heeltyd ingelig gehou. Die diens van die webtuiste is uitstekend! Die akkommodasie is luuks, netjies en in 'n baie veilige deel van Stellenbosch en sal ons beslis weer daar wil tuisgaan.

Hendry C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendry C

Great place and a very friendly host.

Will recommend the facility, especially for golfers. It is close to shops and restaurants.

Nompumelelo N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nompumelelo N

Warm home away from home.

Host so loving and willing to assist. Will definitely go back again when attending my daughters' school events. The area is so conveniently situated, tucked in a corner and extremely safe. I really loved it.

Dirk U - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk U

Alles in orde. Baie lekker gebly!

Alles was reg en die eenheid is veilig, skoon en gerieflik. Waarde vir geld.

Isabel D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel D

Dit was 'n heerlike ervaring!

Die gasvryheid en netheid was ongelooflik! Ons het heerlik gekuier en die omgewing is pragtig! Sal definitief weer daar bly!

Petronel B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronel B

Verruklike klein nessie naby die hart van Stellenbosch.

Dit was baie lekker en gerieflik om hier te bly. Waarde vir geld, selfs koffie en tee met beskuit al is dit self-catering.

Simone S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S

I can't wait to stay over again.

Best Guesthouse ever for 2019.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek kan nie wag om weer hier te bly nie.

Beste gastehuis ooit vir 2019.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rachelle K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle K

Fantasties!

Die studio was skoon, netjies en baie goed ingerig. Die eienares, Marie, het ook gesorg vir klein ekstras wat ons so welkom laat voel het. Ons het so lekker gekuier en wou eintlik nog langer bly en was glad nie lus om terug te keer na Gauteng nie.

Charmain B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain B

Perfekte verblyf en oornag akkommodasie.

Die akkommodasie was baie gerieflik/skoon/netjies en alles wat nodig is. Vriendelike ontvangs en veilige omgewing.

Allizania C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allizania C

Best value.

Marie is the absolute best host. The room was crisp and clean everyday. The beautiful garden was something to wake up to. We took our son to Stellenbosch University and it was truly a tranquil place to call home these past three days. Near the Varsity and quite central from where we needed to be. Strand is just 25 min from there. We will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beste waarde.

Marie is the absolute best host. The room was crisp and clean everyday. The beautiful garden was something to wake up to. We took our son to Stellenbosch University and it was truly a tranquil place to call home these past three days. Near the Varsity and quite central from where we needed to be. Strand is just 25 min from there. We will definitely be back.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jan D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Rustig.

Baie netjies en rustig sal dalk net 'n groter bed in die kamer sit.

Christel F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel F

Waarde vir geld!

Bekostigbare plekkie wat ons vir seker weer gaan gebruik!

Mariette L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette L

Baie netjiese eenheid en ideale ligging.

Studio is 'n baie netjies eenheid met alles wat jy nodig sal kry binne en buite die eenheid. Diens was uitstekend en baie hulpvaardig. Baie veilig en stil area en ligging uitstekend. Ek en my seun het die tydjie baie geniet en baie dankie vir die lekker beskuit.

Annette K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annette K

Netjies, skoon en goed geleë studio.

Ons het 2 aande by Schuilplaats Studio gebly. Die eenheid het alles wat 'n mens benodig vir selfsorg. Die beddens was gemaklik, die beddegoed was skoon. Die eenheid is ruim genoeg vir 2 mense. Dit is 'n oopplan-kombuis, sitkamer, slaapkamer en die badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort het 'n skuifdeur wat toemaak vir privaatheid. Die area is baie veilig en stil.

Johanna S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna S

Gerieflike cosy plek, uitstekend ingerig.

Heerlike plek, braaigeriewe. Marie het aan alles gedink wat jy nodig het. Selfs sambreel en dit het handig te pas gekom op my verjaarsdag, met my seun se gradeplegtigheid. Daar is koffie, tee, poeiermelk en beskuit. Ek sal beslis weer by Shuulplaats oornag. Dankie vir jou gasvryheid, Marie.

Annelien V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien V

Baie rustig en gemaklik.

'n Stukkie home away from home. Gasvrou het ons vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Baie netjies en gerieflik. Sal dit beslis aanbeveel.

Betsie L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie L

The unit had everything we needed.

Loved our stay. Marie welcomed us heartily. Perfect overnight accommodation. Everything you need.

Heidi D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi D

Gemaklik, veilig, waarde vir geld.

Baie gemaklike plek vir 2 mense, genoeg spasie. Veilige parkering vir motor.

Henry L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry L

Aangename en bekostigbare verblyf.

Nie ver van die middedorp nie (per motor).

Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Piet L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Piet L

A noisy stay in Stellenbosch.

A warm welcome from Marie. After a hot day we could cool off in the little swimming pool. Unfortunately the highway is very close and there are a lot of dogs in the neighbourhood, which is a pity.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Raserige verblyf in Stellenbosch.

'n Warm verwelkoming van Marie af. Na 'n warm dag kon ons afkoel in die swembad. Ongelukkig is die hoofweg naby en daar is baie honde in die buurt, wat 'n jammerte was.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation se terugvoer

The dogs are for everybodys safety. Like a normal neighbourhood. Not out at night and safe in their homes.

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation
Denise K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise K

Rustig en veilig.

Ons het ons verblyf by Schuilplaats geniet en dit was baie rustig en veilig. Ons sal enige iemand aanraai om daar te oornag of paar dae te spandeer.

Terina S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terina S

Baie vriendelik en sal weer daar gaan bly.

Ons is vriendelik ontvang. Was baie gerieflik en naby aan die plek waar ons troue was. Plek is skoon en netjies. Sal dit enige tyd weer gebruik.

Alta T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta T

Een sin is nie genoeg nie. Awesome gewees.

Mari is een uit 'n miljoen. So warm en liefdevol soos sy is, is jou huisie wat jy in bly.

Karien J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J

Baie gerieflik.

Skoon, netjies en baie vriendelike diens. Vir die doel van ons besoek aan Stellenbosch was die ligging perfek. Ons sal vir seker weer daar oorbly.

Gwen R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen R

Netjies, rustig en waarde vir geld.

Schuilplaats Studio is goed geleë, winkels en eetplekke is naby. Perfekte oornagbestemming.

Henry M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry M

Vriendelike ontvangs, waarde vir geld.

Ideaal vir twee persone, word sterk aanbeveel.

Selwyn E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selwyn E

It was a pleasure and extremely competent owner.

I was on a golfing tournament and was pleasantly met when I arrived. Very convenient as to my requirement and very good accommodation with great value for money. I can highly recommend.

Riana V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Heerlik.

Goed geleë, netjies en vriendelike ontvangs met al die fasiliteite wat ons benodig het. Sterk aanbeveelbaar.

Steyn D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn D

Baie aangenaam.

Vriendelike ontvangs. Goeie geriewe.

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation se terugvoer

Hi Steyn, bly jul het lekker gekuier. Beste, Marie.

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation
Linda F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linda F

Good for a short stay.

Neat, comfortable overnight accommodation. Only negative is that the website promised that the bar fridge would be stocked with the first morning's continental breakfast, which was why we chose this accommodation above similar places. However, there was no continental breakfast provided.

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Glenn B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn B

Bekostigbaar en goeie ligging.

Die plek is privaat en goed geleë met goeie veiligheid in rustige omgewing. Ons kon regtig niks negatief vind nie en sal weer daar tuisgaan.

Johan D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Excellent accommodation.

Excellent accommodation. Quiet and serene surroundings. Home away from home.

Stephanus W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus W

Heerlik, vriendelik en meer as wat ons verwag het.

Ons is hartlik ontvang, het meer gekry as wat ons verwag het en sal vir seker weer hierdie plek gebruik.

Gert E - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert E

Dit was fantasties.

Ek beveel enige iemand aan vir 'n wegbreek na Paradyskloof. Dis sentraal, veilig en bekostigbaar.

Zelda S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S

Pragtig, netjies en stil.

Die klein plekkie is netjies en baie skoon in 'n stil omgewing. Fantastiese en vriendelike diens. Sal enige persoon aanbeveel.

Morris M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morris M

Just a lovely place to stay with a brilliant hostess.

Just off main highway and within walking distance of 2 lovely restaurants. There were not many places in SA where you can walk in the evening.

Jenny M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny M

Goeie waarde vir geld en 'n vriendelike gasvrou wat verras met gratis proviand vir ontbyt en 'n eerlikheidskroeg.

Ekonomies, netjies, sentraal geleë. 'n Warm ontvangs deur 'n vriendelike gasvrou.

Christelle E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle E

Baie lekker gebly. Netjies en baie vriendelik ontvang.

Sien sterre.

Martin F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin F

Comfortable and very good value for money.

Schuilplaats studio was perfectly suited to what we needed, a comfortable and clean studio which was well situated close to Stellenbosch. Our host was friendly and made sure we had what we needed, the continental breakfast was very generous. Won't find better value for money in Stellenbosch area.

Carl J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carl J

Pleasant.

Homely, friendly, helpful.

Almarié C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Almarié C

Gerieflik, rustig, skoon en vriendelik.

Heerlik gebly te midde van varsity keuringsproses. Al wat geskort het, was rooibostee. Baie dankie, Marié, dit was puik!

Fred En Elsabe U - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred En Elsabe U

Baie netjies en goed geleë. Naby goeie eetplekke.

Baie netjies en skoon. Sal definitief oorweeg om weer te besoek.

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation se terugvoer

Hello julle dankie. Geseende Kersfees en voorspoedige nuwe jaar.

Groetnis,
Marie

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schuilplaats-straat 14, Paradyskloof, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARfPaMww72AXqYyZ87DH5xpBzv6GvQ70FEf1laDsVGd7cj3do61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 14 Schuilplaats Street Paradyskloof 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.959074614817 18.855316489935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang