Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schuilplaats-straat 14, Paradyskloof, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation is in die pragtige woonbuurt Paradyskloof in Stellenbosch geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir 'n paartjie, vakansiegangers of 'n sakereisiger.

Die verblyf bestaan uit 2 eenhede. Schuilplaats Studio is 'n lieflike tuinateljee met 'n privaat ingang, 'n patio en braaigeriewe. Schuilplaats Overnight het 'n privaat ingang en 'n buite-area. Albei eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n omskakelaar in wat die ligte ondersteun, 'n TV met DStv en WiFi tydens beurtkrag, tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n voorstoep met pragtige uitsigte oor die berge. Die instansie is naby alle geriewe, insluitend baie gewilde restaurante, 'n minimark, die Stellenbosch-gholfbaan en MediClinic-hospitaal.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 117 resensies vir Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Schuilplaats-straat 14, Paradyskloof, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schuilplaats-straat 14, Paradyskloof, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARfPaMww72AXqYyZ87DH5xpBzv6GvQ70FEf1laDsVGd7cj3do61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 14 Schuilplaats Street Paradyskloof 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.959074614817 18.855316489935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang