Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schuinshoogte Guest Farm

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Schuinshoogte 131, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Vanaf R6 600 per nag, vir 18 mense

Beskrywing

Schuinshoogte Guest Farm is tussen Carnarvon en Williston in die Noord-Kaap geleë en dateer uit die 1960s. Dié huis is geskik vir 13 gaste en dus ideaal vir 'n familie of 'n groot groep vriende.

Die plaashuis beskik oor 4 slaapkamers, 'n sonkamer en 'n leefarea met 'n kaggel. Die kamers het dubbelbeddens of enkelbeddens óf albei. Die sonkamer en die leefarea het ook 3 slaapbanke. Alle gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet, asook 'n aparte toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is 'n losstaande eenheid buite die hoofhuis wat slaapplek aan 2 gaste bied en 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer het.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai toegerus. Daar is 'n yskas-vrieskas in 'n aparte waskamer beskikbaar. Die stoep bied 'n pragtige uitsig oor die plaas en daar is 2 aparte braai-areas.

Die plaas bied verskeie aktiwiteite soos voetslaan- en fietsroetes, en spog met 'n geskiedkundige korbeelhuisie wat gaste kan besoek. Verder het gaste toegang tot 'n groot stoep en erf, asook 'n sementdam om in af te koel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 18 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Enid D
Saam met vriende
5.0
A beautiful old farmhouse experience. The roosterbroodjies on arrival were just the best.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Sonja V
Saam met lewensmaat
5.0
Hulle sien vir seker weer. My hart het agtergebly daar. Ons reis baie. Hierdie was een van die beste verblyfplekke. WiFi ingesluit. Kwaliteit beddens....
Sien meer
Jun 2024
Lesley B
Gesin met tieners
5.0
I've discovered my favourite Karoo overnight stop! Wonderful farmstyle accommodation with all the luxuries needed. Lovely braai area wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Abraham S
Gesin met klein kinders
5.0
Oortref ons verwagtinge. Heerlik! Die verblyf was uitstekend. Baie gerieflik, skoon en 'n pragtige omgewing.
Mrt 2024
Michall V
Gesin met klein kinders
5.0
Salig, rustig en bitter mooi! Ons het vreeslik lekker gebly en die rustigheid en skoonheid van die Karoo ervaar.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

CHRISTHILDA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R63, Schuinshoogte 131, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Schuinshoogte Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 6 600
per nag, vir 18 mense
Vanaf
Vanaf R 6 600
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Schuinshoogte 131, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeda5b1b00da3fcef1d7bfb9f9ff5bc319086cb216d5bf5c4a2374fce858fd38825d5e1fdad07774b32745b0f302ec3b75e8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600 per nag, vir 18 mense 12 5 1 5 R63 Schuinshoogte 131 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.261222222222 21.370222222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang