Scott's Manor Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Bitty Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Will H - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker rustig en vinnig gewees.
Dirk D - Mei 2024
Algehele gradering
SM is vir my "over-priced", vir net oorslaap is >R1 /nag baie hoog.
Niel S - Mei 2022
Algehele gradering
Alles was netjies en skoon. Sal aanbeveel.
Gerrit P - Mrt 2022
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Mariska B - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Rolene L - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Pieter B - Aug 2021
Algehele gradering
Puik en waarde vir geld!
Danie L - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike, verwelkomende ervaring.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Koos M - Des 2018
Algehele gradering
Netjiese verblyf in stil woonbuurt, maar ander gastehuise bied dieselfde vir heelwat minder geld.
Sunel A - Jun 2017
Algehele gradering
Ongelooflik netjies en huislik.
Scott's Manor Guesthouse se terugvoer
Baie Dankie vir die terugvoer, ons is so bly dat julle 'n heerlike tyd by ons gastehuis gehad het. Ons hoop dat julle gou weer sal terugkeer na Lichtenburg vir n wegbreek naweek. Mag julle 'n geseënde dag hê verder.
Baie Groete,
Bitty en Personeel
Ingrid D - Apr 2016
Algehele gradering
Pragtige gastehuis met wonderlike diens en etes.
Scott's Manor Guesthouse se terugvoer
Mev De Beer, Ons is so bly julle het julle tyd by ons Gastehuis geniet, en hoop jy sal gou weer hier kom draai!
Groete,
Bitty & Personeel
Willie S - Nov 2016
Algehele gradering
The accomodation was spacious, classy, clean and comfortable. The setting is tranquil and pretty - I would go back any day.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die verblyf was ruim, deftig, skoon en gemaklik. Die omgewing is rustig en mooi - sal enige dag weer gaan.
Alhoewel die verblyf duurder is as die ander opsies in Lichtenburg (R1 280 per aand per persoon), is die suites regtig mooi, skoon en deftig ingerig en baie ruim. As 'n enkel reisiger het ek heeltemal veilig gevoel en daar is veilige parkeerplek vir motors beskikbaar. Ek was egter (verkeerd) ingelig dat my bespreking nie ontbyt ingesluit het nie, maar dat dit wel beskikbaar was teen 'n ekstra R135. Ek het die nota wat die fout bevestig het vroeg die volgende oggend ontvang, maar teen daardie tyd was dit te laat, want ek het reeds reëlings getref om vroeg uit te klok want ek wou nie 'n ekstra bedrag vir ontbyt betaal nie. Sal ek weer by Scott's Manor bly? Absoluut!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Scott's Manor Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your review.
We do apologise for the inconvenience with the breakfast, if noted earlier we would have arranged a delicious breakfast on the go for you. We will definitely make arrangement for the ladies on duty to be more aware of all meals, so that this error does not occur again.
Thank you so much for choosing to stay with us and we do hope to see you again soon!
Have a Wonderful day today!
Kind regards,
Bitty & Staff
Chris V - Sep 2016
Algehele gradering
Tevrede.
Scott's Manor Guesthouse se terugvoer
Baie Dankie vir jou Terugvoer.
Die self-sorg kamer by ons Executive Apartments wat Mnr in geslaap het is 'n "Eco-Friendly" Gebou, dit is die rede hoekom ons nie lugversorging in ons vertrekke ingesit het nie, en eerder 'n waaier in gesit het wat help om Krag te spaar. Ons het wel kamers by ons hoof gebou wat lugversorging in het wat beskikbaar is vir gaste wat lugversorging in hulle kamers wil hê. Ons waardeer jou terug voer, en hoop om jou gou weer te sien.
Groete,
Bitty en Personeel
Delpire Ody B - Des 2015
Algehele gradering
Gelogeerd als tussenverblijf tussen Gariep dam en Madikwe
Scott's Manor Guesthouse se terugvoer
Thank you so much! It was a pleasure having you at our Guest House and hope to see you again in South Africa.
Travel Safety
Regards,
Bitty
Johnny W - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie lekker, netjies en skoon.
- Kapasiteit: 94 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 21, Lichtenburg, 2740, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang