Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 31 Jul 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 88, West-strand, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 575 R1 339 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Breeze is 'n selfsorgwoonstel aan die Bloubergstrand-strandfront en bied 'n pragtige uitsig oor die strand, die Atlantiese Oseaan en Robbeneiland. Die verblyf bied maklike toegang tot Kaapstadse middestad, Kaapstad Internasionale Lughawe, die Kaapse Wynlande en Kaappunt.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n gemaklike rusbank en rusbanke. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en linne, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Die verblyf het 'n omsetter om die slim-TV, selfone, skootrekenaars en tablette van krag te voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, groot yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, en skottelgoedwasser, asook eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2, en daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n slim-TV met YouTube, Netflix en Amazon Prime. Gratis, onbeperkte WiFi word voorsien, asook 'n ononderbroke kragtoevoer.

Die eenheid het 24 uur-sekuriteit en gewapende reaksie. Die gimnasium, swembaddens en braai-area is buite die perseel en met 'n sekuriteitskuifie oorkant die pad bereikbaar.

Bloubergstrandfront is bekend vir watersport, en dit is een van die top-vlieërplankry-plekke in die wêreld. Die strand strek in albei rigtings, wat dit perfek maak vir lang staptogte en buitemuurse aktiwiteite.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 90

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Coral-weg 88, West-strand, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 575
R1 575 R1 339
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 575
R1 575 R1 339
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 88, West-strand, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ea0a1437f6e7cacba44b197424858976f848472f645e927551bb80facc00837ba61b04f3b2b96f24cb93507da7ae9d048c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 575 nouVanaf R1 339 per nag (plek vir 2) 88 Coral Road West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.810678960271 18.471178134209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang