Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze and Seagull

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Daleen R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Seagull bied gerieflike verblyf vir 2 gaste. Baie lekker gebly. Ons was 2 dames wat vir ons 50ste klas reünie in Mosselbaai was. Die gasvrou was so gaaf om die sitbank in die sitkamer te omskep in 'n bed, om dit geriefliker te maak vir ons. Die bankbed het heerlik geslaap! Die plekkie was netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantastic and peaceful. Awesomeness. Tranquil. The owner was friendly and welcomed us and showed us around. We will be going back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Thank you for the good rating, much appreciated! You are always welcome back anytime.

Joseph T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Super perfect. It was fantastic, I felt at home. It has everything you can dream of at that price, it's a steal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Thank you for the good rating. It was a pleasure hosting you. You are welcome back anytime.

Gerda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gasvry, cozy, baie ekstras en pragtigste uitsig. Baie, baie dankie aan Sophia vir die deel van julle pragtige cozy plekkie met ons. Alles was netjies, skoon en pragtigste uitsig oor die see. Met smaak versier en ekstra bederfies. Jul is puik gashere!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Baie dankie, waardeer dit baie. Julle is welkom enige tyd.

Gavin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Puik puik puik. Baie lekker gebly. Sophia is so vriendelik. Die plek is so mooi binne. Geen bondspul nie. Kombuis baie goed toegerus. Lanklaas soveel tipe koppies/bekers/glase in 'n plek gesien. Baie veilig ook en daar's 'n kortpad van die plek af na Heiderqnd se Checkers ensomeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Baie dankie vir die mooi resensie, waardeer dit baie. Julle is altyd welkom terug.

Anita W
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Sal enige tyd weer besoek afle! Fantastiese uitsig, skoon en gerieflik. Hartlike ontvangs deur eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Baie dankie vir die rating, waardeer dit baie. Jy is altyd welkom terug.

Sunette F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Stil rustige wegbreek. Ons verblyf was baie aangenaam, die see-uitsig is pragtig vanaf die slaapkamervenster en die rustigheid wat ons in die eenheid ervaar het, was 'n groot pluspunt! Die beddegoed is van baie goeie gehalte. Het ons verblyf baie geniet, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Dit was 'n groot plesier om Sunette en haar ma te huisves. Sy het goed gekommunikeer met my en het die plek in 'n goeie toestand verlaat. Hulle is altyd welkom terug enige tyd.

Johan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die naweek het verloop soos beplan en sal dit definitief weer doen. Die woonstel was super netjies met 'n wonderlike uitsig op die see. Verder was die gasheer en gasvrou uiters professioneel en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Baie dankie vir die mooi resensie. Kom gou weer.

Liezel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome. It was like home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg.

Rika N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik rustig, pragtige plek om te ontspan met 'n ongelooflike uitsig. Dit is absoluut fantasties. Pragtige plek, vriendelike eienaars. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

SOPHIA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R990
R 990 R 594
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R 990 R 594
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbestraat 24, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9087fe81c985bd54e815ec5cd20c2c29f5852cef9890edb2e1ebc0a676b26a7cff2f0f797439daeb5423a521cce22d69a42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R594 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 24 Robbe Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.173658695743 22.124621748623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang