Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze No. 4

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 6 Des 2024.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 20, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 R1 755 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Sea Breeze No. 4 is 'n selfsorg-woonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus, sowat 2,5 uur se ry vanaf Kaapstad. Dié eenheid is in 'n kompleks met ander eenhede geleë.

Reenboog Unit 4 is op die boonste verdieping en bied slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed is in die oopplan-leefarea beskikbaar. Die badkamer beskik oor 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gaste-toilet.

Die woonstel het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. 'n Toonbank met 4 stoele is beskikbaar. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere plaaslike kanale. Buite is daar 'n onderdak-balkon met braaigeriewe, 'n see-uitsig en 'n tafel met 6 stoele.

Reenboog Unit 4 is net 'n entjie vanaf die strand, plaaslike winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Hannes V
5.0
Baie lekker geslaap. Die perfekte vakansie plek. Kan die plek aanbeveel.
Aug 2024
Lané V
Saam met vriende
5.0
Was heerlik. Was heerlik daar. Sal beslis weer daar oornag, maar vir 'n langer tydperk.
Nov 2023
Maris G
Saam met vriende
5.0
Vriendelike ontvangs. Baie behulpsaam. Ons was dadelik ontvang en motorhuis toegewys.
Sep 2023
Handre F
Saam met vriende
4.8
Was baie lekker gewees. Was baie lekker gewees, baie vriendlik ontvang en die see view van die balcony af is baie mooi.
Mei 2023
Leon S
Saam met vriende
4.8
Mooi uitsig. Plek kort aandag en alles wat mens benodig was nie daar nie. Dit is n mooi plek, die eienaars kan net bietjie meer doen op plek op te kna...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 427

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 20, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Breeze No. 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
R1 950 R1 755
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 950
R1 950 R1 755
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 20, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0ZDEzZmFlLWI3ODAtNDg0NC05NmZkLTI5NTJkZmFlMDAxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 755 per nag (plek vir 5) 25 5 1 5 20 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.096631460861 18.303430217791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang