Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Dreams Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Stefan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Beautiful place and friendly staff. A really nice place to stay. Better that expected. Delicious breakfast served. Really wow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tenika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Rustig en luuks. Due plek is fantasties, naby aan die see, mooi uitsug en baie spasie in die kamers. Mense is baie vriendelik en ontbyt is puik. Ons Sal definitief terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tenika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Baie mooi groot ruim kamers met 'n baie lekker ontbyt. Sea Dreams Guesthouse is so mooi en elegant. Dit laat jou voel asof jy in 'n 5 ster hotel bly. Die strand is nie eers 5 min weg nie. Avontuurlustiges kan tot strand toe stap. Die ontbyt was een van die lekkerste al ooit. Ons sal definitief terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Fantastic and money well spent! It was a wonderful stay. The host was incredible and friendly. The breakfast was amazing. Beautiful place and view. Well worth it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Baie gerieflik en heerlik Baie gemaklik en lieflik ingerig. Die ontbyt is heerlik. Baie akkommoderend met die veranderinge weens Covid-inperkings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Uitmuntend! Dit was vir seker een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Die diens, geriewe en ondervinding is iets om aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2019

Great. The staff and Howard were amazing. I will come back again. My anniversary was memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annerine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Die beste en mooiste gastehuis ooit! Ons het 'n onvergeetlike week by julle gehad! Ons kan nie wag om weer te kom nie! Julle diens is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2018

Fantasties, netjies en pragtig. Die gastehuis is baie netjies en mooi, Mike het uit sy pad uit gegaan om ons welkom te laat voel en te akkommodeer. Ons sal vir seker weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kathryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madeleineweg, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63fc92a3f651ccbc681d8da2eb1d984b5ea8c62cd2b7b70441b58cb5d9328a41c993db34e3d7c2f8aca5fdb01679c8b3b210?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 11 Madeleine Drive Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.53536 31.21454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang