Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Kaya

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Louise O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker naby die see en hoofstrand en al my gunsteling winkels en restaurante. Heerlik gebly en sal weer daar bly, net die inry langs die huis is baie smal vir 'n groot kar. Sal volgende keer in slaapkamer 2 bly wat see-uitsig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldridge C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie goeie tyd net te min. Verblyf was fantasties en lekker naby die see. Kamers baie goed met elke kamer sy eie uitgang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Had a lovely stay. Love the feel of the house. Shabby chic! Walking distance from the beach. Would definitely visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melani
Sea Kaya
Thank you Adel. Always good to get positive feedback. Hope to see you soon. Kind regards. Mel

Ntsapho K
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Peaceful. It felt like my second home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alana V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Perfect location, value for money. Vierde besoek aan Sea Kaya en ons klein kindertjies en hond voel al tuis daar. Alles wat mens nodig het, naby restaurante, hoofstrand en surf winkels. Alles binne loopafstand. Malcolm het ons soos vriende ontvang, skoonmaker gereel op ons versoek en elke navraag geakkomodeer. Daagliks die loadshedding skedule gedeel en seker gemaak ons is gelukkig. Heerlike huis met baie kamers, kan gemaklik 2 gesinne huisves. Baie dankie, sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melani
Sea Kaya
Good morning Alana, Thank you for your positive feedback. We look forward to seeing you again. It's always nice to hear you enjoyed yourselves. Kind regards, Mel

Aderlena R
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

It was an awesome time even during load shedding everything was there that we needed. Mr Malcolm is a very nice host. He made us feel at home. The owner is also a very nice lady. Wonderful people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jumainah /joselyn S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Thank you, Tee. We had a very relaxing and enjoyable stay. The place was very clean and comfortable. The step at the door was risky.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melani
Sea Kaya
Thank you Joselyn. Look forward to seeing you again an sort out that slippery tile. Kind regards. Mel

Werner V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Lekker ontspan en gekuier. Ons was 2 gesinne wat in die huis tuisgegaan het. Ons het ons verblyf baie geniet. Skoon en netjies. Goed geleë. Stapafstand van die hoofstrand. Die oprit vanaf die straat is baie nou en ons het dit met groot voertuie moeilik gevind om in en uit die erf te ry, veral as jy agteruit moet ry om uit die erf te kom. Jy kan jou voertuig maklik in die proses beskadig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Melani
Sea Kaya
Thank you Werner for your support and your feedback. Yes we are aware the narrow driveway is a challenge for cars reversing and parking. I am trying to negotiate something with our neighbour'. Seems like my only option. Thank you. Do hope to see you again. Regards. Mel

Ilze L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2021

Gemaklik, gesellig, netjies, mooi, skoon, lekker, voel soos huis. Lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caylin S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2021

We were all so comfortable and the place is so spacious! The owner is such a great person. She lives on the property but it did not feel like it - highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melani
Sea Kaya
Caylin, thanks so much! It sure was a pleasure having you here. Hope you stay with us again sometime. Of course, you are always welcome!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 460
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R2 460
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Croix-straat 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPZxcZZVWWmX3d5tt1932iK4SRGnKPFM3sgpdSu6IDClJmn7dRV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 460 per nag, vir 10 mense 14 5 1 5 3 St Croix Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.05597498727 24.922804748894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang